《Gaan sê vir die angels》歌词

[00:00:07] Begrawe vir my in die Platteland
[00:00:10] Gooi my kissie toe met Bosveld sand
[00:00:13] Met geen lig wat skyn
[00:00:17] Begrawe vir my in die Platteland
[00:00:24] Balsem vir my met Oil of Olay
[00:00:27] Sit pennies op my oë vir tolgeld daarbo
[00:00:31] En los vir my
[00:00:34] Daar doer in die Platteland
[00:00:40] Gaan sê vir die angels
[00:00:44] Gaan sê vir die angels
[00:00:47] Gaan sê vir die angels
[00:00:50] Ek’s op pad na bo
[00:00:54] Gaan sê vir die angels
[00:00:57] Gaan sê vir die angels
[00:01:01] Gaan sê vir die angels
[00:01:04] Ek’s op pad na bo
[00:01:08] As die Here my kom haal op 'n dag soos die
[00:01:12] Met 'n smile op my gesig en die son op my rug sal ek rustig slaap
[00:01:19] Daar doer in die Platteland
[00:01:26] En gee my goed vir die wat dit soek
[00:01:29] Los net my kierie, my skoene en my hoed
[00:01:33] Vergeet van my
[00:01:36] Begrawe vir my in die Platteland
[00:01:42] Gaan sê vir die angels
[00:01:45] Gaan sê vir die angels
[00:01:49] Gaan sê vir die angels
[00:01:52] Ek’s op pad na bo
[00:01:56] Gaan sê vir die angels
[00:01:59] Gaan sê vir die angels
[00:02:02] Gaan sê vir die angels
[00:02:06] Ek’s op pad na bo
[00:02:10] Gaan begrawe my in die Platteland
[00:02:13] Gooi my kissie toe
[00:02:16] Met Bosveld sand
您可能还喜欢歌手Adam Tas的歌曲:
随机推荐歌词:
- Heroes Don’t Cry [Scorpions]
- 很苦 [群星]
- 夜夜心 [李碧华]
- 消灾延寿药师佛解冤释结咒 [悟演法师]
- You And Me [Priscilla Ahn]
- So Vicious (featuring Redman) [DJ Envy]
- 红脚竹鸡公叫 [网络歌手]
- この世で一番美しい言葉を君に [星座彼氏]
- 中国好老婆(广场舞曲) [魏俫vs小七仔]
- Horseshoe [Luther Dickinson]
- Weary Lonesome Blues [Glen Campbell]
- Take My Heart [Jackie Wilson]
- So Many Ways [Adam Faith]
- If Love Were All (Live) [So What!]
- Let’s Get It On(Pure Romance Mix) [Amanda Lyon]
- Mr. Ugly [Aretha Franklin]
- Sugar Rush [Kato]
- Weary Lonesome Blues [Glen Campbell]
- What I Might Have Been [The Country Music Crew]
- 传承 [王永春]
- Show Me Love [Dance Anthem]
- Girl of My Dreams [Etta James]
- NOD YA HEAD [Mc Boy]
- Seeing Julie [Kaskade]
- 思念 (笛子) [孟可]
- If I’m Lucky(1992 Digital Remaster) [Julie London]
- Don’t You Know [Stevie Wonder]
- You Turn Me On (Turn On Song)(Re-Recording) [Ian Whitcomb]
- 今生难得有情人 [郭峰]
- Silver Bells [Steven Curtis Chapman]
- NANIMONO(Extended Mix) [中田ヤスタカ&米津玄师]
- A Girls Work Is Never Done [the chordettes]
- Deck The Halls With Boughs Of Holly [Robert Shaw Chorale&Fritz]
- Love Me Tender [Max Collie Rhythm Aces&Ma]
- Sweet And Low [Gordon MacRae]
- It All Depends on You [Frank Sinatra]
- Roll over Beethoven [Chuck Berry]
- Fame [Disco Fever]
- Brand New Heartache [The Everly Brothers]
- Alma de Bohemio [Pedro Laurenz]
- Voice Mail [Timbaland&magoo]