《Tygerberg Vliegtuig》歌词

[00:00:39] As 'n vliegtuig sou kon val boop tygerberg vanaand
[00:00:43] Sou ek al my voornemings oorweeg
[00:00:47] Dis makliker om in te gee voor die tradisiemasjien my kom haal
[00:00:53] Dis die gevoel van iets moet breek, dis die ingeboude vrees
[00:00:57] Ek's gebore met six six six op my kop getattoeer
[00:01:02] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
[00:01:06] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
[00:01:18] Dis op die tv en dis in my brein
[00:01:22] Dis aaklig om te sien hoe die skaap mentaliteit ons kry
[00:01:26] Ons almal werk saam aan afrikaanse amerika
[00:01:30] Algemene denkdisfunksie lees net mooi en volg dan
[00:01:42] Die instruksies wat hul vir ons gee
[00:01:46] Werk trou en kinders kry en moontlik dan aan depressie ly
[00:01:54] Iemand moet vra hoekom
[00:01:58] Iemand moet vra hoekom
[00:02:06] Ons almal vrek alleen
[00:02:08] Ons almal vrek alleen
[00:02:10] Ons almal vrek alleen
[00:02:14] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
[00:02:18] Ek probeer net vasklou aan wie ek is
您可能还喜欢歌手Fokofpolisiekar的歌曲:
随机推荐歌词:
- I Will Always Love You [Dolly Parton]
- Every Breath You Take [品冠]
- 莫逃避 [梅艳芳]
- 时尚分手 [东与政]
- Breakin’ Me(Album Version) [Jonny Lang]
- Il Mare [pino daniele]
- I Loved Another Woman [Gary Moore]
- 离开地球表面 [Leiz]
- Utopia [Nomadi]
- Trad / Arr Pearsall : In Dulci Jubilo [Edward Higginbottom]
- 一支小粉笔 [杨海薇]
- 弦蒋 帝王业 [弦蒋]
- 只怕不再遇上 [张国荣&陈洁灵]
- Fich’ Le Camp Jack [Richard Anthony]
- I Can’t Explain [B.B. King]
- Not Guilty [Mandisa]
- メテオ [初音ミク]
- Tu Sei [Cody Karey]
- Midnight [The Shadows]
- Just Out of Reach [SOLOMON BURKE]
- Candlelit [Frightened Rabbit]
- Time After Time [The Isley Brothers]
- Gossamer Thin [Conor Oberst]
- Vill du bli min fru [Drngarna]
- Highway Tune [Greta Van Fleet]
- Stand By Me [Brother]
- Sirocco [The Sensational Alex Harv]
- Life(Radio Edit) [Des’ree]
- Chi il bel sogno di Doretta from La rondine [Ying Huang]
- Baby Face [Elis Regina]
- Young Woman’s Blues [Lavern Baker]
- Little Kingdom [安艺恩 ()]
- SUMMER DREAM []
- Perfect World(Single Edit) [Huey Lewis & The News]
- Mockingbird [Rob Thomas]
- Let’s Do It Let’s Fall in Love [irving Aaronson&Eddy Duch]
- Take Me Back to Tulsa(Live) [Merle Haggard]
- Embraceable You [The Solitaires]
- Por Tu Maldito Amor [Paquita La Del Barrio]
- Forbidden Fruit [Nina Simone]
- Sand River [Beth Gibbons&Rustin Man]
- 我爱你滕州 [凤舞]