《Onbeskryflik》歌词

[00:00:00] Onbeskryflik - Kurt Darren
[00:00:26] Die son is op ons spoor
[00:00:28] Fluister asem in my oor soos 'n engelekoor
[00:00:33] Die begin van voor
[00:00:35] Ek los jou nou alleen
[00:00:38] Ure vat my oral heen dra jou saam met my
[00:00:43] My deur die dag te kry
[00:00:45] Helder ander mooi beskrywings wemel oor my
[00:00:50] Soveel mooi herinneringe jy aan my sy
[00:00:58] Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik
[00:01:06] Dit wat ek in my voel oor jou
[00:01:10] Dink van jou hier en nou
[00:01:16] Jy's onbeskryflik
[00:01:20] My woorde kan dit nooit verduidelik
[00:01:25] Ek weet ek wil dit wys vir jou
[00:01:29] Gee aan jou hier en nou
[00:01:35] Onbeskryflik
[00:01:41] Die son het nou gaan lê
[00:01:43] Ek het als wat ek wil hê
[00:01:45] Jy sal my warm maak wanneer dit kouer raak
[00:01:50] Allerhande mooi beskrywings wemel oor my
[00:01:55] Soveel mooi herinnering jy aan my sy
[00:02:02] Onbeskryflik woorde kan dit nooit verduidelik
[00:02:10] Dit wat ek in my voel oor jou
[00:02:14] Dink van jou hier en nou
[00:02:21] Jy's onbeskryflik
[00:02:25] My woorde kan dit nooit verduidelik
[00:02:30] Ek weet ek wil dit wys vir jou
[00:02:33] Gee aan jou hier en nou
[00:02:41] Diep in my binneste is jy die enigste een
[00:02:47] Die enigste een
[00:02:50] Tot in die ewigheid bly jy my liefde alleen
[00:02:56] My liefde alleen
[00:03:00] Jy s onbeskryflik
[00:03:03] My woorde kan dit nooit verduidelik
[00:03:08] Dit wat ek in my voel oor jou
[00:03:12] Dink van jou hier en nou
[00:03:19] Jy's onbeskryflik
[00:03:22] Woorde kan dit nooit verduidelik
[00:03:27] Dit wat ek in my voel oor jou
[00:03:31] Dink van jou hier en nou
[00:03:38] Onbeskryflik
[00:03:42] Onbeskryflik
[00:03:46] Dit wat ek in my voel oor jou
[00:03:50] Dink van jou hier en nou
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- Locked In The Dungeon [Scheepers]
- あなたは再び帰らない [欧阳菲菲]
- 你好,幼儿园 布奇 [儿童歌曲]
- 雅 [刘颜]
- 黄土高坡 (DJ版) [李娜]
- 化作一缕香 [毛莫霜]
- Forró Em Limoeiro [Jackson Do Pandeiro]
- 与人民同在 [张凤英]
- Apocalyptic [Halestorm]
- Dari Kami Untuk Para Pemberani [The Changcuters]
- Night Life [Willie Nelson]
- Lo Peor Que Me Ha Pasado Fue Tu Amor [Matisse]
- Ambiance à l’africaine [magic system]
- 爱不再美 [常健鸿]
- Rivers of Babylon [Boney M]
- Take me home countryroads [The Outlaws]
- 幸福太昂贵(伴奏) [雨宗林]
- High [Christian Rich&Bia&Vince ]
- Going Go(伴奏)(伴奏) [姜禹浩]
- 爱的誓言 [周澎]
- Danser [Lisandro Cuxi]
- A Foggy Day [Mel Tormé]
- 光の戦士たち [V.A.&鈴木けんじ]
- 怎么放下 [MC筱凯]
- 失恋熊样(Electro House) [于子将]
- Do What I Say [Bo Diddley]
- I See You [李在勋]
- Duelo Criollo [Carlos Gardel]
- Y Eres Tu [Barrio Boyzz]
- 她呢 [MC子皓]
- 小三歌 [蔡献华&李晶]
- Medley / Here Come De Honey Man / Crab Man / Oh, Dey’s So Fresh And Fine (Strawberry Woman) [Ella Fitzgerald&Louis Arm]
- Jealous Guy [DTK Studios of London]
- Friend, Lover, Woman, Wife [Claude King]
- Rip It Up [Little Richard]
- Après l’amour [Charles Aznavour]
- This Can’t Be Love [Eliane Elias]
- 四会dj明少_全力打造8月份中文club串烧) [网络歌手]
- Femmes du Congo(Barbes Mix) [Raft]
- 爱没有后悔 [杨霞[中国红歌会]]
- Love Over Money(Explicit) [Teeflii]
- 口是心非 [许元成]