《Ek Wou Jou Laat Lag》歌词

[00:00:00] Ek Wou Jou Laat Lag - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Karmi Marais
[00:00:16] Ek het jou opgemerk verwoed was jou dwaal deur die paaie
[00:00:23] En in jou stap was daar 'n groet op jou wange die trane
[00:00:31] En in jou oë was daar die hopeloosheid
[00:00:35] Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit
[00:00:39] Ek was daar
[00:00:43] Ek was daar
[00:00:46] Ek wou jou laat lag ek wou vir jou teruggee
[00:00:50] Die lig in jou oë die hoop om te glo
[00:00:54] Ek wou jou laat lag ek wou jou laat sien wat jy verdien
[00:01:01] Ja ek wou jou laat lag ek wou aan jou raak
[00:01:05] Ek wou deur my note met jou praat
[00:01:09] Ek wou jou laat lag
[00:01:11] Ek wou jou laat sien ek wou
[00:01:17] En toe die ysberg om jou smelt was daar sagte wit strome
[00:01:25] En dit het uitgevloei na my soos na woude en bome
[00:01:33] Jy't agterna gekom jy wou sien hoe ek lyk
[00:01:37] Jy't my vasgehou as of jy nou eers begryp
[00:01:41] Ek was daar
[00:01:45] Ek was daar
[00:01:48] Ek wou jou laat lag ek wou vir jou teruggee
[00:01:52] Die lig in jou oë die hoop om te glo
[00:01:56] Ek wou jou laat lag ek wou jou laat sien wat jy verdien
[00:02:03] Ja ek wou jou laat lag ek wou aan jou raak
[00:02:07] Ek wou deur my note met jou praat
[00:02:11] Ek wou jou laat lag
[00:02:13] Ek wou jou laat sien ek wou
[00:02:50] Ek wou jou laat lag ek wou vir jou teruggee
[00:02:54] Die lig in jou oë die hoop om te glo
[00:02:58] Ek wou jou laat lag ek wou jou laat sien wat jy verdien
[00:03:05] Ja ek wou jou laat lag ek wou aan jou raak
[00:03:09] Ek wou deur my note met jou praat
[00:03:13] Ek wou jou laat lag
[00:03:15] Ek wou jou laat sien ek wou
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Starlight [Charlotte Martin]
- Take Me Back Home [Steelheart]
- Papa Was A Rollin’ Stone [电影原声]
- BLUE(Live) [BIGBANG]
- 在这影片闭幕前 [陈德容]
- 跌倒歌 [王宏恩]
- King’s Garden (Live)(Live) [Tim Christensen]
- Waiting For The Robert E Lee [Dean Martin]
- A House Without Love [George Jones]
- Forget My Name [Danko Jones]
- 太陽の約束 [山崎まさよし]
- I’ll Be Home [Meghan Trainor]
- Can’t You See [Bob Marley]
- I’m Glad There Is You [Chris Connor]
- Nothing In The World [Dinah Washington]
- The Cherry Three Carol [Joan Baez]
- Till The End Of Time [Perry Como]
- All My Life [Ella Fitzgerald]
- Forever [Rage]
- Dames [The Broadway Performers]
- Religion(Explicit) [Skylar Grey]
- O Barquinho [Joao Gilberto]
- It Won’t Be Long(Remaster) [Charley Patton]
- Rise Up [Generation DJ]
- La vie en rose [Edith Piaf]
- Viens danser le Twist [Johnny Hallyday]
- De alarmarse es [La Brava]
- 那年幸福 [张志明]
- PINK LABEL [LAYSHA]
- Idi Bilo Kome [Dzenan Loncarevic]
- 纷纷飘坠的音符 [王洁实,谢莉斯]
- 我愿意爱你一生一世(DJ Candy Remix) [易坤林]
- No House Music(Original Mix) [Agus O]
- (Inst.) []
- Sooner Or Later [The Grass Roots]
- Entarisi Ala Benziyor [Zeki Müren]
- Walter, Walter(Lead Me To The Altar) [Gracie Fields]
- The Touch [Stan Bush]
- Counterpoint [Delphic]
- 人生的剧本 [沈建豪]
- 说变就变了 [波拉]