《Appel Van My Oog》歌词

[00:00:00] Appel Van My Oog - Steve Hofmeyr
[00:00:04] Lê die appel van my oog
[00:00:10] Lê die prentjies in my drome ook
[00:00:17] As die wêreld jou laat huiwer en die duiwels jou laat tweivel
[00:00:23] Weet dat iemand staan hier agter jou en glo
[00:00:31] Word die paaie voor jou dor
[00:00:37] Volg die bordjies met my naam daar op
[00:00:44] En dan kom die donker dae oor jou paaie en die vrae
[00:00:50] Laat jou wonder hoekom ons dan hier moet wees
[00:00:58] Ons is hier vir mekaar en is goed genoeg vir my
[00:01:04] Ons is hier vir mekaar en dis net waar ons moet bly
[00:01:10] Ons is hier vir mekaar
[00:01:17] Met die kolle teen my maan
[00:01:23] Lê die rede hoekom ek bestaan
[00:01:31] En al klink dit soos 'n storie
[00:01:34] Wat die mense nie wil hoor nie
[00:01:37] Weet hier is iemand wat jou woorde sal verstaan
[00:01:44] Lê die appel van my oog
[00:01:50] Lê die teiken in my peil en boog
[00:01:58] Lê die jas wat ek moet aantrek
[00:02:01] As ek tasse pak en wegtrek
[00:02:04] En die taxi wat hier buite vir my wag
[00:02:11] Ons is hier vir mekaar en is goed genoeg vir my
[00:02:17] Ons is hier vir mekaar en dis net waar ons moet bly
[00:02:23] Ons is hier vir mekaar
[00:02:29] Ons is hier vir mekaar en is goed genoeg vir my
[00:02:35] Ja ons is hier vir mekaar
[00:02:38] En dis net waar ons moet bly
[00:02:41] Ons is hier vir mekaar
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 朋友的酒DJ_李晓杰「开封DjSanDi阿南_Mix」 [网络歌手]
- 无路可走 [陈强]
- Overcome [Alexandra Burke]
- Rock The Rock [Big Fat Snake]
- 选段(飞龙女 执法如山不回头) [潮剧]
- 青春 [MC神兽貔貅]
- All the Evil of This World [Henry Saiz]
- Psykedeliaa [Nylon Beat]
- What Ain’t To Be, Just Might Happen [Dolly Parton]
- 预知生命那一天 [椒椒椒]
- My Man [Billie Holiday]
- Just Keep it Up [Dee Clark]
- Tragedy [The Academy Allstars]
- Un Beso Es Poca Cosa / He Nacido por Tí / Ciudad Solitaria [Alex Morales&Los Trotamun]
- Don’t Talk To Him(2000 Remastered Version) [Cliff Richard&The Shadows]
- Pommes mit Senf [Roeland Rollwig]
- Whenever You’re Around [The Breakaways]
- Let It Burn [CDC]
- Una Storia D’Amore(Radio Version) [Jovanotti]
- A Foggy Day [Stanislas]
- Zehn Minuten still [STS]
- 共享欢乐年 (Live) [罗文]
- Everyday (I Have The Blues) [B.B. King]
- Just Call Me Lonesome [Al Martino]
- La Violetera [Sara Montiel]
- 我的意中人是一位盖世英雄(Remix) [MC莫然]
- Tomorrow (We Will Meet Once More) [Nina Simone]
- (Live) [leeSA[韩]]
- 讲不出再见 [谭咏麟]
- 情诗 [颜王词爽]
- Hold My Hand [Nat King Cole]
- One Night Animal [AAA]
- Who Do You Love [Bo Diddley]
- 怎样 [戴佩妮]
- 线下三部 [旺仔]
- Please Mr Postman(Remastered) [The Marvelettes]
- Choose Me Again [Monster]
- Transatlantic Trauma 1966 [Chad & Jeremy]
- 想你没距离 [高清]
- 十年 [洛天依]