《Die Bloubul》歌词

[00:00:00] Die Bloubul - Steve Hofmeyr
[00:00:22] Die blou bul eet nie van die vloer af nie
[00:00:25] Die blou bul weet nie van verloor af nie
[00:00:29] Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
[00:00:33] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:00:36] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:00:40] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:00:43] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:00:47] Laat staan die sharks en die leeus
[00:00:49] En die hele blêrrie spul
[00:00:51] Die blou bul tjank nie by sy pa hulle nie
[00:00:55] Die blou bul tjank nie by sy ma hulle nie
[00:00:59] Die blou bul tjank nie by die pale nie
[00:01:02] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:01:05] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:01:09] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:01:13] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:01:17] Laat staan die sharks en die leeus
[00:01:19] En die hele blêrrie spul
[00:01:21] Die blou bul rol hom nie 'n mielie nie
[00:01:24] Die blou bul kan hom ook nie kielie nie
[00:01:28] Die blou bul is hy nie 'n bielie nie
[00:01:32] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:01:35] Ek roep vir frik du preez hy sal my hoor
[00:01:39] Ek vra vir thys lourens bly op my spoor
[00:01:43] En gee vir naas botha hy stop hom oor
[00:01:47] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:01:50] Ek sit vir fanie voor kan jy hom vang
[00:01:54] Ek het vir rubin ook maak hy jou bang
[00:01:57] Vat uli schmidt jou vas los y jou mank
[00:02:02] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:02:05] Ek pas vir moaner uit kan jy hom vat
[00:02:09] Na hansie brewis toe hy's gans te glad
[00:02:12] Ek pass vir josie uit jy maak jou nat
[00:02:16] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:02:22] Die blou bul eet nie van die vloer af nie
[00:02:26] Die blou bul weet nie van verloor af nie
[00:02:29] Die blou bul sukkel nie sy roer af nie
[00:02:33] Nou vra jy my vir wie ek skree
[00:02:36] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:02:40] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:02:44] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:02:47] Laat staan die sharks en die leeus
[00:02:49] En die hele blêrrie spul
[00:02:51] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:02:55] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:02:58] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:03:02] Laat staan die sharks en die leeus
[00:03:04] En die hele blêrrie spul
[00:03:06] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:03:10] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:03:13] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:03:17] Laat staan die sharks en die leeus
[00:03:19] En die hele blêrrie spul
[00:03:21] Ek skree nie wp nie ek bly 'n bul
[00:03:24] Ek skree nie op nie ek bly 'n bul
[00:03:28] Ek skree nie vrystaat nie ek bly 'n bul
[00:03:32] Laat staan die sharks en die leeus
[00:03:34] En die hele blêrrie spul
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- 「デ·ジ·キャラット」~Only One,No.1 [河井英里]
- Battle Royale [The Word Alive]
- weak [木村カエラ]
- Feliz Navidad [Jose Feliciano]
- I’m Movin’ [Claire Lynch]
- Live Debaco(Explicit) [Petey Pablo]
- Singing Got Better [Ailee]
- Girls In The House(Album) [Preluders]
- Da Doo Ron Ron [温拿]
- Le Juge Et La Blonde [Maxime Le Forestier]
- 爱在深秋 [颜秋霞]
- Four Walls [Willie Nelson]
- I Know Where You Are [Girlyman]
- Ain’tcha Ever Comin’ Back(Album Version) [Frank Sinatra&The Pied Pi]
- We are the People [We are the People]
- Yo Vivo Mi Vida [Gerardo Reyes]
- Blue Christmas [The Lumineers]
- Estrella Divina [Banda Tuzantla]
- I Feel Love [Donna Summer]
- Balada de la trompeta(Remastered) [Los 5 Latinos]
- Beachstomp [Stevie Wonder]
- Sara(Remaster 2017) [Revolver&Mikel Erentxun]
- Bullet That Saved Me(Festival Mix) [Tritonal&Underdown]
- Mon Dieu [Edith Piaf]
- This Wreckage [Gary Numan]
- I’ve Got My Love to Keep me Warm [Dean Martin]
- 早安 奉化 [张津涤&何鹏]
- Insomnia(2004 Digital Remaster) [Megadeth]
- 难得有情人 [关淑怡]
- 遇到一个好人 [胡歌]
- 梨花盛开的季节 [张雄]
- Empire State(love affair) [Ken Oak Band]
- Take Me Back)(In the Style of Story of the Year Karaoke Version Teaching Vocal) [ProTracks Karaoke]
- Krpe [Nihan ilesiz]
- Housekibako [Nao Hiiragi]
- 对你的好 [胡正君]
- 夜店爱情(伴奏) [梓铭&安卿宁]
- 富春山居 [浩渺天心_刘恪诚]
- This [Rod Stewart]
- Das Talerlied [Die jungen Zillertaler]
- How Do You Like Japan?~日本はどんな感じでっか?~ [モーニング娘。]