《Die Gang》歌词

[00:00:00] Die Gang - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:11] In die donker gang is 'n lig wat skyn
[00:00:16] Maar die vlam is delikaat en fyn
[00:00:21] En ek het verlang na die lentetyd
[00:00:27] Op my oom se plaas sonder elektrisiteit
[00:00:33] My tannie sê my kind my kind
[00:00:39] Die liefde en die motte is blind
[00:00:44] Vanmelewe se dae in die lentetyd
[00:00:50] Was daar wel ja wel 'n bietjie elektrisiteit
[00:00:55] Diep in die donker gang het ek na iets verlang
[00:01:00] Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring
[00:01:06] Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn
[00:01:11] En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai
[00:01:28] In die donker gang is 'n skildery
[00:01:33] Van de wet cronjé en de la rey
[00:01:38] En die perde se oë het moeg gelyk
[00:01:44] Want die strewe na vrede is 'n eindelose stryd
[00:01:50] Laat een aand word die nag soos dag
[00:01:55] Soos die storm bars met al sy krag
[00:02:00] En ek het in die gang weggekruip
[00:02:05] Want ek was so bang vir die elektrisiteit
[00:02:11] Diep in die donker gang het ek na iets verlang
[00:02:16] Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring
[00:02:22] Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn
[00:02:27] En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai
[00:02:44] In die donker gang word die vlam weerkaats
[00:02:49] In die prente waar die skadu's dans
[00:02:54] Maar die vlam is delikaat en fyn
[00:03:00] En dit kan soos 'n dief in die donker nag verdwyn
[00:03:05] Diep in die donker gang het ek na iets verlang
[00:03:11] Ek het die wind hoor sing lente sal liefde bring
[00:03:16] Ek het die hoor kwyn dis net die son wat nou verdwyn
[00:03:21] En soos die aarde draai sal 'n haan weer kraai
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- Sweet Girl [TERIYAKI BOYZ]
- Sleepy Little Sailor [Oh Susanna]
- 流れゆく日々 [B’z]
- 云飞扬 [韩磊]
- Can You Rock It Like This [Run-D.M.C.]
- As Long As I Live(Album Version) [Ernestine Anderson]
- Your Pain Is Mine Now [Title Fight]
- The Bloom(AG3) [Wale&Stokely Williams]
- Walk On the Wild Side [Lou Reed]
- 桑振君·秦雪梅·小丫环领我进花园 [琅嬛书童]
- 想问为什么 [木森[夏毅]]
- 灰色的尽头 [顾木晨]
- Stand By Me [Gene Chandler]
- Bossa Nova U.S.A. [Dave Brubeck]
- Lord Randall [Harry Belafonte]
- Amar siempre es sufrir [OBK]
- House Rockin’ Boogie [Howlin’ Wolf]
- The Band Played On [The Chipmunks]
- Thursday’s Child [Abbey Lincoln]
- Rambler Gambler [Ian & Sylvia]
- Billionaire [Grandmastaz]
- Take on Me(Workout Mix 156 BPM) [Workout Remix Factory]
- It Must Have Been Love [The Love Factory]
- What’s Luv?-2 [In The Style Of Fat Joe Feat. Ashanti (Karaoke Version With Backup Vocals)] [Karaoke]
- I Heard It Thru the Grapevine [Santa Esmeralda]
- Set Adrift On Memory Bliss [PM Dawn]
- You Make Me Feel So Young [Jack Jones]
- 展翅飞翔 [张也]
- This Land Is For Everyone(Remastered 2002) [The Abyssinians]
- Rawhide [Frankie Laine]
- After You’ve Gone [Sonny Stitt Quartet]
- Blue Hawaii [Santo & Johnny]
- Suspus [Ceza]
- 缠绵 [张莹]
- Didn’t I Tell You feat Too Short [Keyshia Cole]
- Picking Up the Pieces (Perfect Heart She’s Flawless) [Chansons Funéraires]
- Kay’s Lament [Kay Starr]
- Ito Eats [Elvis Presley]
- Everybody Loves Somebody [Frank Sinatra]
- From This Moment On [Anita O’Day]
- 小人国 [小人]