《Vorhaarnooi》歌词

[00:00:01] Vorhaarnooi - Elvis Blue
[00:00:01] Written by:Louis van Rensburg
[00:00:15] Bantam hom so en flennie die snare
[00:00:21] Ek is verlief op die kind
[00:00:30] Die son slaan vuur uit die sweetvos hare
[00:00:36] Ek is verlief op die kind
[00:00:45] Hoor jy meisie met die sweetvos hare
[00:00:51] Verstaan jy die praat van die rankie snare
[00:00:57] Ek is verlief op die kind
[00:01:06] Lappa lei vir bella koud in waboomskloof se geel bossie
[00:01:14] Lappa maak vir bella stout
[00:01:18] Met hanepoot se natrosies
[00:01:22] Donkerrooi die wingerdblaar
[00:01:26] En warmrooi die mond van haar
[00:01:30] My hart blom wit vir die voshaar nooi
[00:01:38] Pluk heide van die rooiste rooi
[00:01:47] Vir hierdie einste voshaar nooi
[00:01:53] Bellabint my meisiekind
[00:01:57] Dis hartblom wit dis heide rooi
[00:02:01] Bellabint my meisiekind
[00:02:06] Dis hartblom wit dis heide rooi
[00:02:09] Vir jou my voshaar meisiekind
[00:02:17] Hoor jy meisie met die sweetvos hare
[00:02:23] Verstaan jy die praat van die rankie snare
[00:02:29] Ek is verlief op die kind
[00:02:38] Ek is verlief op die kind
您可能还喜欢歌手Elvis Blue的歌曲:
随机推荐歌词:
- 索非亚 [使者]
- Everything I Build [The Stills]
- 蓝绿藻的梦 [Hush!]
- Apologize [OneRepublic]
- 故乡的椰子树 [朱逢博]
- 蒙面歌 [蒙面哥]
- 草与柠檬 [夏天Alex]
- Rye Whiskey [Tex Ritter]
- アイモ O.C [超时空要塞 (マクロスシリーズ)]
- Zorongo Gitano [Lola Flores]
- One Sweet Letter From You [Benny Goodman]
- Metal Health(Bang Your Head)(Re-Recorded)(Remastered) [Footloose DJ Picks]
- This Christmas [Cee Lo Green]
- Manisnya Rindu(Album Version) [Slam]
- 真心换来的结局 [自闭选手宇泽]
- 春风十里 [MC韩风&王梓柔]
- All You(Explicit Version) [The Cataracs&Waka Flocka ]
- Everybody’s Talkin’ [Beautiful South]
- La fille avec toi [Franoise Hardy]
- Aprila [Biagio Antonacci]
- Just One of Those Things [Peggy Lee]
- Who’s Gonna Be Your Man [Harry Belafonte]
- 绝代妖姬 [陈勇]
- The Sun Won’t Set(feat. Norah Jones) [Anoushka Shankar&Norah Jo]
- Sittin’ In A Treehouse [Marty Robbins]
- I’m Beginning To Forget You [Jim Reeves]
- No Love No More(R&B Mix) [J.Y.Park]
- Es ist niemals zu spt [Bernhard Brink]
- 节食歌 [欧阳飞莺]
- Higher [Playlist DJs]
- Luna Tras Luna [Juan Gabriel]
- 舌尖上的宝鸡 [杨萍]
- Cui Cui [Roberto Roena]
- Just Can’t Get Enough(Workout Mix) [Workout DJ’s]
- I Beg [Albin Lee Meldau]
- 星空(钢琴版) [灰原穷]
- Bigger Than Yr Yard [Someone Still Loves You B]
- When Did You Stop Loving Me, When Did I Stop Loving You [Marvin Gaye]
- 153.算计 [祁桑]
- 无地自容(Live) [黑豹乐队]
- Solitary Man [Neil Diamond]