《God Van Wonders》歌词

[00:00:01] God Van Wonders - Willie Joubert
[00:00:07] Jy kan die storms nie beheer nie
[00:00:11] Jy kan die sonlig nooit verdoof
[00:00:15] Jy kan die branders nie beteuel nie
[00:00:18] Of beveel om oop te kloof
[00:00:22] Jy kan die vis en brood
[00:00:25] Vir mense nie vermeerder
[00:00:29] Of op water loop
[00:00:32] Ons dien'n God van wonders
[00:00:38] Jy kan die blinde nie laat sien nie
[00:00:42] Of verlamdes weer laat loop
[00:00:46] Jy kan die dowes nie laat hoor nie
[00:00:49] Of kan jy siekes dalk genees
[00:00:53] Jy kan'n hart van klip
[00:00:56] Nie breek met al jou woorde
[00:01:00] Ons here kan
[00:01:03] Ons dien'n God van wonders
[00:01:08] As ek in die aand na die sterre kyk
[00:01:12] En ek sien die maan wat helder skyn
[00:01:15] Dan weet ek as die oggend breek
[00:01:18] Is dit weer'n nuwe wonders
[00:01:23] So gaan elke dag by ons verby
[00:01:27] Met soveel wat gebeur om jou en my
[00:01:31] My here leef
[00:01:34] Ons dien'n God van wonders
[00:01:39] Wie kan die wentelbane vashou
[00:01:43] Wie kan die sterre laat verskiet
[00:01:47] Wie kan die lewe wek en vorm
[00:01:51] In'n lee moederskoot
[00:01:54] Wie hou die kosmos
[00:01:56] In die holte van sy hande
[00:02:02] Die here doen
[00:02:04] Ons dien'n God van wonders
[00:02:09] As ek in die aand na die sterre kyk
[00:02:13] En ek sien die maan wat helder skyn
[00:02:17] Dan weet ek as die oggend breek
[00:02:20] Is dit weer'n nuwe wonder
[00:02:25] So gaan elke dag by ons verby
[00:02:28] Met soveel wat gebeur om jou en my
[00:02:32] My here leef
[00:02:35] Ons dien'n God van wonders
[00:02:56] As ek in die aand na die sterre kyk
[00:02:59] En ek sien die maan wat helder skyn
[00:03:03] Dan weet ek as die oggend breek
[00:03:06] Is dit weer'n nuwe wonder
[00:03:11] So gaan elke dag by ons verby
[00:03:15] Met soveel wat gebeur om jou en my
[00:03:19] My here leef
[00:03:21] Ons dien'n God van wonders
[00:03:26] My here leef
[00:03:29] Ons dien'n God van wonders
您可能还喜欢歌手Willie Joubert的歌曲:
随机推荐歌词:
- 故乡的歌 [江蕙]
- 没那么爱他 [范玮琪]
- replica [凛として時雨]
- Q.E.D [Androp]
- The Ghost Of Flight 401 [Bob Welch]
- No More Looking Over My Shoulder(LP版) [Travis Tritt]
- 风中的尘埃 [陈瑞]
- 原来自己都可以快乐 [陈纪匡]
- We Go Together [Julianne Hough&Aaron Tvei]
- Always Look On The Bright Side Of Life [Eric Idle]
- 爱情平行线 [镜喜]
- St. Louis Blues [The Isley Brothers]
- Stick And Stones [Billy Fury]
- Everybody’s Somebody’s Fool [Betty Carter]
- Ruttolehto sis. Pivttmn Pivn Kansa [Moonsorrow]
- Extremely Blessed (Chopped Not Slopped) [2 Chainz]
- Hey Hey Girl(Explicit Album Version) [The Virgins]
- Umbrella [Patrik’s Combo]
- If You See Bill [Dionne Warwick]
- Eye Of The Tiger(Factory Mix) [MC JOE & THE VANILLAS]
- That Old Feeling [Dinah Shore&André Previn]
- Standing Still(Remix) [uBEAT]
- 小笨蛋(伴奏) [婳诗诗&萌萌音]
- Skyline(Album Version) [Richard Fleeshman]
- Meu Bergantim [Teresa Tarouca]
- Jo’s Lament [Rod Stewart]
- 浣纱溪畔梦西施(李志辉作品) [李志辉]
- Thunder(Remix) [Rusko]
- 陪我看日出 [陶辚竹]
- Take Me in Your Arms(Torna a Surriento)(Remastered) [Dean Martin]
- Always But Never(Original Mix) [Trend]
- You’re a Heartbreaker [Elvis Presley]
- Suddenly [The Sports]
- Stronger(What Doesn’t Kill You) [Kelly Clarkson]
- Ruby Baby [Gene Vincent]
- Por ser como eres [Los Dominantes Del Norte]
- Please Keep Me In Your Dreams [Billie Holiday]
- Georgia on My Mind [Ray Charles]
- You, You, You [Sam Cooke]
- 月牙五更 [胎教音乐宝典]
- Raw Milk [Parquet Courts]