《Ruiter Van Die Windjie》歌词

[00:03:14] Almal, van ons weet hoe vry is die windjie.
[00:03:14] As hy waai wil hy waai as hy draai wil hy draai, die windjie.
[00:03:14] Oral om ons die gesuis van die windjie.
[00:03:14] En hy dra aan ons oor die gevoel om weer vry te wees.
[00:03:14] Ruiter van die windjie wil ek bly.
[00:03:14] Vryer as die vo毛ltjies rondom my.
[00:03:14] Op verre lande vertel ek.
[00:03:14] Goue strande en die see.
[00:03:14] Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry.
[00:03:14] Ewig op jou ruggie wil ek ry.
[00:03:14] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:14] Voer jy my ook altyd mee.
[00:03:14] Saans, as ek slaap slaap ek tussen die blare.
[00:03:14] Deur jou liedjie gesus as jy saggies versteur, die blare.
[00:03:14] Vroeg, voor die eerste straal skyn van die m么re.
[00:03:14] Is ons twee weer op reis na die vryheid wat vir ons roep.
[00:03:14] Ruiter van die windjie wil ek bly.
[00:03:14] Vryer as die vo毛ltjies rondom my.
[00:03:14] Op verre lande vertel ek.
[00:03:14] Goue strande en die see.
[00:03:14] Ooh oh, ruiter van die windjie o, so vry.
[00:03:14] Ewig op jou ruggie wil ek ry.
[00:03:14] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:14] Voer jy my ook altyd mee.
[00:03:14] Instrumenteel
[00:03:14] Oo o o, Oo o o,
[00:03:14] Ruiter van die windjie wil ek bly.
[00:03:14] Vryer as die vo毛ltjies rondom my.
[00:03:14] Op verre lande vertel ek.
[00:03:14] Goue strande en die see.
[00:03:14] Ooh oh, ruiter van die windjie oh so vry.
[00:03:14] Ewig op jou ruggie wil ek ry.
[00:03:14] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:14] Voer jy my ook altyd mee.
[00:03:14] En oral waar jy mag swerwe.
[00:03:14] Voer jy my ook altyd mee.
您可能还喜欢歌手Bles Bridges的歌曲:
随机推荐歌词:
- The Way We Shine [Bratz]
- 靠你的爱过日子 [蔡小虎]
- 幸福家乡 [安与骑兵]
- Fly Away [The Living End]
- Wedding March [Priscilla Ahn]
- Kathmandu [Dave]
- I Shall Not Walk Alone [The Blind Boys Of Alabama]
- 真爱永相随 [周皓然]
- Why Does a Man Have to Be Strong(Alternate Mix Remastered) [Paul Young]
- Quit(Explicit) [Hedley]
- Hooray For Love [Shirley Bassey]
- Your Love Is Mine (Fun(k)House Remix)(Fun|k|House Remix) [Evelyn]
- 圆圈圈 [雪莲三姐妹]
- Turn The Lights On [D-Unit]
- Showtime(Live) [ACO]
- No Moon At All [Mel Tormé]
- Albricias [Los Tukas]
- Puzka [Fermin Muguruza]
- Lovesick Blues [The Country Music Crew]
- Morir de Amor [Los De La Decada]
- Dreamer With A Penny [Dean Martin]
- Half As Much [PATSY CLINE]
- ... []
- Mighty Mighty [Earth,Wind And Fire]
- Getaran Jiwa [Tan Sri P. Ramlee]
- Planet Telex [Radiohead]
- Baby You Are Beautiful [成诗京]
- 感到幸福你就拍拍手(伴奏) [大小王]
- Zingaro [Joao Gilberto]
- Heaven On Earth [The Platters]
- Blue Christmas [Bobby Vee]
- 醉沙场(伴奏) [易言&小旭音乐]
- You Meant the World to Me [Taylor Dayne]
- 第13集_你是我的秘密 [苏雅&苏遥冬]
- White Christmas [Frosty&The Snowmen]
- I Don’t Wanna Dance [Taboo&Alex Gaudino]
- 空虚沸腾 [by小梦]
- 狼なんか怖くない [伊藤かな恵]
- ナイショの果実~Eu Te Amo~ [早見沙織&blue drops]
- 音效 下雨的声音 [网络歌手]
- Problems Problems [Frankie]