《Halala Afrika》歌词

[00:05:38] Toe die w锚reld hier nog jong was en die horison wyd en oop
[00:05:38] Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
[00:05:38] En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
[00:05:38] Klink die roepstem van die vrouwe oor die heuvels van die land:
[00:05:38] Halala, ewig is ons Afrika.
[00:05:38] Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami,
[00:05:38] Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
[00:05:38] Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
[00:05:38] Om te vra vir kos en water en te bly vir so veel meer.
[00:05:38] En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
[00:05:38] Vir die ghetto's van die stede is ons koperdraad gegee.
[00:05:38] Halala, ewig is ons Afrika
[00:05:38] Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
[00:05:38] Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami,
[00:05:38] Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
[00:05:38] Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika
[00:05:38] Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
[00:05:38] En die mense word die slawe hier want die mense word betaal
[00:05:38] Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal
[00:05:38] En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad
[00:05:38] En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig
[00:05:38] Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer
[00:05:38] Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers.
[00:05:38] Halala, ewig is ons Afrika.
[00:05:38] Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
[00:05:38] Sasidjapolutjoloythina
[00:05:38] Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
您可能还喜欢歌手Johannes Kerkorrel的歌曲:
随机推荐歌词:
- Not Too Late [Norah Jones]
- Time, Love And Tenderness [Michael Bolton]
- 傻瓜 [蔡妍 ()]
- 生份舞伴 [郑仲茵&罗文聪]
- Midnight heartache [September]
- 酒!不可饮尚多 [洪荣宏]
- Bye Bye Baby [Bay City Rollers]
- free loop [台 妹。]
- Proof [Alex G]
- 彩虹的故乡(动画片《草原豆思》片尾曲) [儿歌]
- 厚德载物 (2015版) [何静]
- 有点儿意思 [鹿晗]
- Dark Light [Florist]
- 古树 [Kcm&Navi]
- 清唱剧《长恨歌》第十乐章:此恨绵绵无绝期 [上海青年合唱团]
- 房间 [徐苗]
- We’re In The Money [Ginger Rogers]
- Blues Power [Ameritz Top Tributes]
- 遥望草原 [刘承志]
- For My Help [Hayden Calnin]
- Livros no Quintal [Vitor Ramil]
- 极酸版(Hyper Version) [苏慧伦]
- Rock Like That(Explicit Album Version) [Juvenile&Bun B]
- Caribbean Queen [The Greatest Hit Squad]
- Quero Conquistar Você [Renato e seus Blue Caps]
- My Love [Eliane]
- No Le Hago Falta [Banda Los Recoditos]
- Just A Closer Walk With Thee [Dick Curless]
- Wishing [Buddy Holly]
- Do Not Have The Heart To Do It [黄鹤翔]
- (Fight) []
- Chimarrita / Balao [Inezita Barroso]
- I’m Gonna Love You Too [Buddy Holly]
- 没了牵挂 [歌者雷挚]
- Whisperin’ Grass [Dee Clark&Fisher]
- Flower(Explicit) [nafla ()]
- Mood Indigo [Frank Sinatra]
- Gemeinsam unterwegs [Rolf Zuckowski und seine ]
- After Love(Fede Kora Klub Mix) [Fede Kora]
- Nochecita [Pedro Olivares]
- Tell Me How [Buddy Holly]
- South Of The Border [The Doobie Brothers]