《Jasper Onthou Jy》歌词

[00:00:00] Jasper Onthou Jy - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Mariki De Villiers-Knop
[00:00:12] Jasper onthou jy ons belofte gemaak
[00:00:16] Dat ons mekaar sou liefhê ons was agt
[00:00:22] Ek in my groen skooljurk
[00:00:24] En jy smart in krieketgoed
[00:00:27] Met die duiwe as ons dom'nee
[00:00:30] Ons getuie was 'n hoed
[00:00:34] Jasper onthou jy ek het eenkeer verdwaal
[00:00:38] In daai bangmaak populierbos ons was tien
[00:00:43] Ek het stil gaan sit en sag gebid
[00:00:46] Geweet jy sou my kry
[00:00:49] Jy sou soek en soek want niemand
[00:00:51] Was al ooit so lief vir my gewees nie
[00:00:56] Maar ons stofpad saam het teer geword
[00:00:58] Jou spoor kon ek nie sny nie
[00:01:01] Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly
[00:01:04] En gehoop jy sou kom soek na my
[00:01:07] Maar jou seunskind hart het aanbeweeg
[00:01:09] Jy't nou die oë van 'n man
[00:01:12] Jasper onthou ons kleintyd saam
[00:01:16] Onthou my gou weer as jy kan
[00:01:31] Jasper onthou jy ek was nerf af geval
[00:01:36] Toe daai lang ou my gestamp het
[00:01:38] Ons was twaalf
[00:01:41] Jy't my opgetel en weggedra
[00:01:44] Die pleister self geplak
[00:01:46] En daai boelie sommer vreesloos
[00:01:49] In die fietsloods kaalvuis aan gaan vat
[00:01:53] Jasper onthou jy toe jy weg moes gaan
[00:01:57] Na daai ver dorp innie vreemde
[00:02:00] Ons was groot
[00:02:03] Groot genoeg om seer te kry
[00:02:06] Te jonk om te kan keer
[00:02:08] Better loved and lost than never loved
[00:02:11] Dit sou die tyd ons hard hard leer
[00:02:15] Maar ons stofpad saam het teer geword
[00:02:18] Jou spoor kon ek nie sny nie
[00:02:21] Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly
[00:02:23] En gehoop jy sou kom soek na my
[00:02:26] Maar jou seunskind hart het aanbeweeg
[00:02:29] Jy't nou die oë van 'n man
[00:02:32] Jasper onthou ons kleintyd saam
[00:02:35] Onthou my gou weer as jy kan
[00:02:41] Ek bly nou op 'n anner plek
[00:02:44] Het nie lank na jou daar weggetrek
[00:02:46] Het jou nommer nou die dag by navrae opgesproor
[00:02:52] As ek jou sou bel en sou vertel
[00:02:54] Dat ek steeds van ons twee droom
[00:02:57] Sou jy sê jy droom ook steeds van my
[00:03:00] Of is ek lankal reeds verloë n
[00:03:04] Maar ons stofpad saam het teer geword
[00:03:07] Jou spoor kon ek nie sny nie
[00:03:09] Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly
[00:03:12] En gehoop jy sou kom soek na my
[00:03:15] Maar jou seunskind hart het aanbeweeg
[00:03:18] Jy't nou die oë van 'n man
[00:03:21] Jasper onthou ons kleintyd saam
[00:03:27] Jasper onthou ons kleintyd saam
[00:03:32] Onthou my gou weer as jy kan
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 白水煮一切 [大张伟]
- 草原我的阿妈 [阿斯根]
- 今天开始(TVB殭尸福星主题曲) [陈晓东]
- MOVIN’ UP MOVING NOW [日本ACG]
- Summer Soft [Stevie Wonder]
- Mit Leib und Seele [Bernhard Brink]
- 百分之五的爱情 [斯坦肯顿]
- Givin’ Up Things [Alexander ’Skip’ Spence]
- 一曲悲歌从天落 [竹叶儿]
- In the Wee Small Hours of the Morning [Frank Sinatra]
- You Always Hurt The One You Love [Brenda Lee]
- Everywhere I Go [Joan of Arc]
- Les Grands Horizons [Enzo Enzo]
- Latino [Julio Iglesias]
- Carta Perdida [Los Dos Reales Con Banda ]
- I Get The Blues When It Rains [Lena Horne]
- 美丽的天堂没有悲伤 [黑豹乐队]
- Recessional [Vienna Teng]
- Rip It Up [The El Dorados&Fats Domin]
- She Thinks That She’ll Marry [Judy Rodman]
- The Road Is Ruff [Wax Tailor&Lee Fields]
- Come In Stranger [Johnny Cash]
- TOCA’S MIRACLE(144 BPM) [DJ Space’C]
- 爱似水仙(Live) [金海心]
- 情凭谁来定错对 [谭咏麟]
- Assez [Niagara]
- Blue Angel [Roy Orbison]
- 专属天使 [石俊杰]
- 你填满我的心 [TWICE]
- Boo Hoo [Link Wray]
- Dream Baby [Glen Campbell]
- So Far Away(Osrin Remix) [Martin Garrix&David Guett]
- 难忘的那一天 [朴银花]
- Agitala [Corre Guachin]
- Memórias De Um Narciso [Lorena Chaves]
- Poor Side Of Town(Extended) [Dennis Brown]
- Miss Mary Mack [The Kiboomers]
- That’s All(Sarah Vaughan With Quincy Jones) [Sarah Vaughan&Quincy Jone]
- Allee Allee(Party Mix) [Tim Toupet]
- 下一站,会遇见谁 (小玄子) [网络歌手]
- 嘻哈舞曲 史努比狗狗 v.s 贾斯汀 [网络歌手]