《Meisie Meisie》歌词

[00:00:00] Meisie Meisie (女孩女孩) - Kurt Darren
[00:00:16] Written by:Bertha Egnos/Kurt Darren/Gail Lakier/Don Kelly/Marc Brendon/Robin Kielly
[00:00:33] Ek weet sy's altyd daar
[00:00:35] Maar hoe vertel ek haar
[00:00:37] Sy's die rede ek dans soos die wind
[00:00:41] Man ja ek weet ek staar
[00:00:43] O maar sy maak my klaar
[00:00:45] In my hart voel ek weer soos 'n kind
[00:00:51] Meisie meisie jy's deel van my lewe
[00:00:56] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:00:59] Meisie meisie ek sien jou ek bewe
[00:01:04] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:01:07] Meisie meisie prinses van die dansvloer
[00:01:12] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:01:15] Meisie meisie ek voel hoe my hart roer
[00:01:20] Mooiste meisie
[00:01:28] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:01:40] Ek weet daar's altyd hoop
[00:01:42] Ek sal haar paadjie loop
[00:01:44] Sy's die rede ek dans in die reën
[00:01:48] En toe sy my gewaar
[00:01:50] Het ek geweet ek's daar
[00:01:52] Sy's die enigste sy is die een
[00:01:58] Meisie meisie jy's deel van my lewe
[00:02:03] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:02:06] Meisie meisie ek sien jou ek bewe
[00:02:11] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:02:14] Meisie meisie prinses van die dansvloer
[00:02:19] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:02:22] Meisie meisie ek voel hoe my hart roer
[00:02:27] Mooiste meisie
[00:02:31] Nou loop ons sy aan sy
[00:02:33] En sy is lief vir my
[00:02:35] Hand aan hand dans ons saam in die reën
[00:02:39] Sy het my hart verlei
[00:02:41] Maar sy't haar man gekry
[00:02:43] Sy's die enigste sy is die een
[00:03:10] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:03:26] Mooiste meisie van verlangebaan
[00:03:43] Mooiste meisie van verlangebaan
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- sacrament of wilderness [Nightwish]
- 满天的雨水都是我的泪 [孙露]
- 江南 [林俊杰]
- 1062凡人修仙传 [万川秋池]
- 最美的遗忘 [回音哥]
- Desire [Ryan Adams]
- 第0993集_灵宝 [祁桑]
- Stevie Smith [Vic Chesnutt]
- Baby’s In Love(Explicit) [Jamie Foxx&Kid Ink]
- 梦想家园 [何正圆]
- Diana [康威-特威提]
- 炎の鳥、群青を征く。 [Meiko]
- Across The Bridge [Lance James]
- Get Low(Explicit) [Dash of Honey]
- Never Never Land [Milos Vujovic]
- The Man Who Plays the Mandolino(Guaglione) [Dean Martin]
- Il pinguino belisario [Cartoon Band]
- Dans regrettable [Guy Beart]
- Stormy Weather [Etta James]
- Daddy [Julie London]
- In Between [Dawn Of Destiny]
- Me and My Broken Heart Originally Performed By Rixton(Karaoke Backing Track)(伴奏) [Sunfly Karaoke]
- Lovers Never Say Goodbye [The Flamingos]
- Stranger in Paradise [Al Hirt]
- You’re No Good [Bob Dylan]
- Walking Back(Original Mix) [DIMTA]
- Toys For Tots [Jo Stafford]
- Trouble In Mind [George Jones]
- First In Line [Elvis Presley]
- The Man You Love [Il Divo]
- Promise Me [Beverley Craven]
- Free Ride [Rock Feast]
- Bring Another Drink [Nat Cole&The Inkspots]
- Got the Blues [Blind Lemon Jefferson]
- Graduation Day [Hits Squad]
- Around 30 [Shu B Do Ba]
- Choke [Jack Off Jill]
- Mean Woman Blues [Elvis Presley]
- Time Of The Season [The Nylons]
- 谁会记得(DJ圣豪 2014 Mix) [六哲]
- 新春喜洋洋 [儿童歌曲]
- Tu Me Acostumbraste(Album Version) [Chavela Vargas]