《Waar Le Jy Vanaand》歌词

[00:00:00] Waar Le Jy Vanaand - Robbie Wessels
[00:00:10] Dink jy ook aan my soos
[00:00:13] Ek vannand aan jou dink
[00:00:15] Weet jy ook dat ons mekaar
[00:00:17] Eers later moes raakdrink
[00:00:20] Tel jy ook soos ek vanaand
[00:00:23] Die aande wat oraait was
[00:00:25] Besef jy ook ons hou mekaar nog vas
[00:00:31] Wat maak jy vanaand as
[00:00:33] Ek na Koos Doep luister
[00:00:35] Maak jy jou paaie opdraend
[00:00:38] Raak jy die paaie byster
[00:00:41] Teen my wil mis ek jou vanaand
[00:00:50] Waar le jy vanaand
[00:00:55] Waar le jy vanaand
[00:00:59] Le jy langs iemand
[00:01:04] As jy doen
[00:01:06] Moet my nooit vergeet nie
[00:01:09] As jy doen
[00:01:11] Wil ek nie daarvan weet nie
[00:01:26] Saam met jou wense
[00:01:28] Daar was nie soveel vrees nie
[00:01:31] Sonder jou wense
[00:01:34] Jy was nooit daar gewees nie
[00:01:36] Ek wou jou nooit seermaak
[00:01:39] En jy ook nie vir my nie
[00:01:41] Ons was dalk net te lief vir mekaar
[00:01:46] Maar ek hoop ek loop jou raak
[00:01:49] Weer eendag in die somer
[00:01:51] En ek hoop jy ruik soos gister
[00:01:54] En ek hoop jy bly 'n dromer
[00:01:57] Hoekom dink ek elke uur aan jou
[00:02:06] Waar le jy vanaand
[00:02:11] Waar le jy vanaand
[00:02:16] Le jy langs iemand
[00:02:20] As jy doen
[00:02:22] Moet my nooit vergeet nie
[00:02:25] As jy doen
[00:02:27] Wil ek nie daarvan weet nie
[00:02:29] As jy doen
[00:02:32] Moet my nooit vergeet nie
[00:02:34] As jy doen
[00:02:36] Wil ek nie daarvan weet nie
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- Ben 班 [顺子]
- Little Bitty Pretty One [The Hollies]
- 罗马时差(Live) [容祖儿]
- 痴情 [陈彼得]
- Keep A-Knockin’(Remastered) [Little Richard]
- WHEN YOU BELIEVE(清晰版) [韩真真]
- 是我入戏太过深(DJ版) [MC张凯]
- Some Beach [Blake Shelton]
- Rule Number One [Sleigh Bells]
- Gulf Coast Blues [Bessie Smith]
- Joyride [George Fenton]
- J’ai Tort [Charles Aznavour]
- Man In Love [Hallyu Wave]
- You’re So Fine [Step In My Groove]
- Spanish Moss [Jackson C. Frank]
- 10 Lat [Kielich]
- 背靠背2014 [吴梓宸]
- We’ll Be Together Again [Billie Holiday]
- Como Mexico No Hay Dos [Guillermo Galicia&El Mari]
- My Heart Belongs To Daddy [Della Reese]
- El Chinito Se Perdio [Mrs Peppa]
- 【粤剧】情憎偷到潇湘馆 [黄伟坤]
- きたかぜとたいよう [徳永英明]
- Honey, Honey [Ray Charles]
- Cumbia Cienaguera [MLD]
- Dis A Laura [Richard Anthony]
- Amor De Pobre [Nicasio Quintero]
- 傻的自己 [许熙泽]
- 第185集_贺龙传奇 [单田芳]
- Stupid Cupid [Neil Sedaka]
- 珍惜 [江智民]
- On the Alamo [Betty Carter]
- 为你唱的歌 [维才尔纳]
- ( ) [&]
- Maturana(Live) [Franco Luciani Grupo&Leon]
- No You Don’t [Sweet]
- Rattlin’ Roarin’ Willie [Ewan MacColl]
- Bow Down [Westside Connection]
- Peggy Sue [Buddy Holly]
- Save The Children [Marvin Gaye]
- 谢安琪-两生关(28秒铃声版) [中文的高]
- 记忆在使坏 [可泽]