《Die Diep Blou See》歌词

[00:00:00] Die Diep Blou See - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:19] Ek sing vanaand van die diep blou see
[00:00:24] Nie soseer van die liefde nie
[00:00:27] Maar my hart is wel in twee geskeur
[00:00:33] Dis nog n bietjie rou nog n bietjie seer
[00:00:37] Ek het gesê ek sal verstaan
[00:00:42] As jy eendag weg moet gaan
[00:00:46] Seil nou terug oor die diep blou see
[00:00:52] Sê jy sal nie weer weggaan nie
[00:00:56] En al my sorge groot en klein
[00:01:00] Sal net sommerso verdwyn
[00:01:04] Is daar niks meer tussen ons twee nie
[00:01:08] Behalwe die eindelose see
[00:01:22] Ek sien n lig maar dis baie ver
[00:01:26] Dalk is dit maar net n ster
[00:01:30] Dalk het die einde al gekom
[00:01:36] Draai die aarde nog om die son
[00:01:40] Jy't vir my laat verstaan
[00:01:45] Dat jy eendag weg moet gaan
[00:01:48] As jy nou net weer terug kon kom
[00:01:54] As jy net wou as jy net kon
[00:01:58] En al my sorge groot en klein
[00:02:02] Sal net sommerso verdwyn
[00:02:06] Is daar niks meer tussen ons twee nie
[00:02:11] Behalwe die eindelose see
[00:02:15] En al my sorge groot en klein
[00:02:19] Sal net sommerso verdwyn
[00:02:24] Is daar niks meer tussen ons twee nie
[00:02:28] Behalwe die eindelose see
[00:03:06] En al my sorge groot en klein
[00:03:10] Sal net sommerso verdwyn
[00:03:15] Is daar niks meer tussen ons twee nie
[00:03:19] Behalwe die eindelose see
[00:03:23] En al my sorge groot en klein
[00:03:28] Sal net sommerso verdwyn
[00:03:32] Is daar niks meer tussen ons twee nie
[00:03:36] Behalwe die eindelose see
[00:03:41] Behalwe die eindelose see
[00:03:45] Behalwe die eindelose see
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 一触即发 [电影原声]
- So Real(Live) [Jeff Buckley]
- All Over The World [Pixies]
- こいのうた [Mongol 800]
- TOKYO幻想 [Lucifer]
- High Flying Bird [Elton John]
- Year Of The Knife [Tears for Fears]
- 沉默的梦 [赵晗]
- It’s My Life [Afromental]
- No Distance Left To Run [Lo Mejor del Rock de los ]
- Donna(Donna Lee)(Sessionversion 2) [Miles Davis]
- Sing the Melody [2nd Chapter Of Acts&A Ban]
- Tagada [Elji&Sorrow]
- El amor es otra cosa [Siempre Asi]
- Christmas in Hollis [Christmas Favourites]
- OUR SONG(The Factory Speedo Mix) [Speedogang]
- 凌晨三点钟(Demo) [陈佳其Jackson Chen]
- Maria Da Pá Virada [Jackson Do Pandeiro]
- 舞伴 [李玲玉]
- Thursday [The Futureheads]
- Ne Dis Plus Rien [Michel Fugain]
- Blue Eyed Son [Birdie]
- That’s the Way I Like [Malik Adouane]
- Ascolta il tuo cuore [Lory Pani]
- 桃花酒凉 [战小宇&听画]
- Embraceable You [George Gershwin]
- I See Stars(Original Mix) [Bruno Be&Guitti&Vokker]
- Kyon Na Hum Milke Pyar [Jatin Lalit]
- 如今的你去了哪里(舞曲伴奏) [贾富营]
- Love For Sale [Dinah Washington]
- Everything You Ever Wanted [Hawk Nelson]
- 苍老的母亲 [任玲]
- 我Play(Live) [吴茜&范薇&夏花-兜兜&向俞星&刘思纤]
- Mr. Trouble [The Toasters]
- If I Should Lose You [Greta Keller]
- 【夜听】愿所有的等待,都不被辜负 [Join]
- Self Control [Slot Machine]
- 马桑树儿搭灯台(Live) [宋祖英]
- 鳄鱼泪 [林竹君]
- 春宵 [李宝莹]
- 丹玛斯の城堡 [林正豪]