《Ek En Jy》歌词

[00:00:00] Ek En Jy - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Karen Zoid
[00:00:17] As die son sak
[00:00:21] As die winkels sluit
[00:00:25] As die mense huis toe gaan
[00:00:29] Die ander tuin nat spuit
[00:00:34] As die nagskof wag
[00:00:38] Die dagwag groet
[00:00:42] As hy na die taxitou loop
[00:00:46] Met sy plastieksakgoed
[00:00:51] As jy wil
[00:00:53] As jy kan
[00:00:55] As jy sou wou
[00:00:57] Kom kuier by my
[00:01:08] Ek en jy loop al lankal saam
[00:01:16] Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan
[00:01:24] Daar's altyd verandering
[00:01:28] Daar's altyd vir altyd
[00:01:32] So daar's nie verskonings nie
[00:01:35] Jy weet mos hoe dit is
[00:01:41] Ek en jy
[00:01:45] Ek en jy
[00:01:49] Ek en jy
[00:01:54] Ek en jy
[00:01:57] Bly net om die hoek
[00:02:02] Werk ons altwee dood
[00:02:06] Jy't net so min tyd soos ek
[00:02:10] Jy wil verdwyn ek ook
[00:02:14] Jy weet jy kan
[00:02:16] Jy weet jy is
[00:02:18] Altyd welkom hier
[00:02:21] Kom kuier by my
[00:02:31] Ek en jy loop al lankal saam
[00:02:40] Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan
[00:02:48] Daar's altyd verandering
[00:02:52] Daar's altyd vir altyd
[00:02:56] So daar's nie verskonings nie
[00:02:59] Jy weet mos hoe dit is
[00:03:05] Ek en jy
[00:03:09] Ek en jy
[00:03:13] Ek en jy
[00:03:17] Ek en jy
[00:03:20] Saam jaag ons agter die wind aan
[00:03:25] Elke liewe dag
[00:03:28] Saans is daar 'n amper tevrede engel
[00:03:33] Wat vir ons lag
[00:03:37] Ons was nooit so nie
[00:03:40] Ek en jy loop al lankal saam
[00:03:48] Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan
[00:03:57] Daar's altyd verandering
[00:04:01] Daar's altyd vir altyd
[00:04:05] So daar's nie verskonings nie
[00:04:07] Jy weet mos hoe dit is met
[00:04:14] Ek en jy loop al lankal saam
[00:04:21] As jy weer kyk vlieg tyd na die maan
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 放手 [林志炫]
- 只有一个自己 [黄大炜]
- All I Need To Know [Jenniffer Kae]
- Sigo Con Ella [Obie Bermudez]
- Ghetto Star [Bad Azz]
- Baby Come Home [Victoria Duffield]
- Hard Candy(Live At Heineken Music Hall/2003) [Counting Crows]
- 对你真的在意 [杨昕曦]
- 独り言花 [LUHICA]
- 情深说话未曾讲 [黎明]
- The Good Humor Man He Sees Everything Like This [Love]
- 我的家乡洪格尔 [马跃成]
- Dreaming My Dreams(Live Acoustic) [The Cranberries]
- 爱的记忆你曾来过 [肖亮&杜婧荧]
- Free and Equal Blues [Josh White]
- Time [Konni Kass]
- Tennessee Border [Porter Wagoner]
- Boom Boom(Live) [Dr. Feelgood]
- Big Wheel(Live In Chicago 11/6/07) [Tori Amos]
- Paraíso Perdido [Stravaganzza]
- Dodó e Zezé(Participao especial Odair Cabea de Poeta) [Odair Cabea de poeta&Tom ]
- Museum [Donovan]
- By The Bend Of The River [Betty Carter]
- Babaji Ki Booti(113 BPM) [Sachin-Jigar]
- On Lexington & 52nd Street(SMASH Cast Version)(SMASH Cast Version) [Smash Cast&Will Chase]
- Cinque Giorni(Live) [Michele Zarrillo]
- Furious [Maranatha! Music]
- I Swear [N-Dubz]
- 别的小朋友都回家了 [MC战小二吖]
- 想你的感觉 [云凤儿]
- How Wonderful To Know [Cliff Richard]
- 其实我们都没错 [郑源&林可昕]
- 【城市之声】错过了便是一生-NJ金蕾(DJ长音频) [一米阳光音乐台]
- Baby Hold On [Oceana组合]
- Dindi [Raquel Silva Joly]
- Dawn: Making an Effort [The Breeders]
- Great Balls of Fire [Jerry Lee Lewis]
- Oooh Boy(Re-Recorded / Remastered Version) [Rose Royce]
- Reach Out I’ll Be There (122 Bpm) [Pure Energy]
- Supernatural Thing (Ben E’s Extended Re-record Version) [Ben E. King]
- You Grow Closer [Aretha Franklin]
- 美丽的神话 曲 [二胡]