《Lied vir Die Vrou》歌词

[00:00:00] Lied vir Die Vrou (为女性而歌唱) - Kurt Darren
[00:00:01] Written by:Jaap Kwakman/Simon Keizer/Jan Dulles
[00:00:08] Vir jou daar wonder filosofe
[00:00:11] Wetenskaplers sê dit is nie waar
[00:00:14] Maar die wêreld weet dit nou
[00:00:16] Van venus kom die vrou
[00:00:17] En ons manne is gebore op mars
[00:00:21] Ons sou dit nooit presies begryp nie
[00:00:24] Ek knyp myself so tussen dié
[00:00:27] Maar ek het al geleer
[00:00:29] Jy kan maar kus een keer
[00:00:30] Sonder vrou kan 'n man nie oorleef
[00:00:42] 'N lied vir die vrou wat ek so veel van hou
[00:00:48] Wat ek my hart aan toe vertrou
[00:00:55] Dit is 'n ode aan die vrou
[00:00:58] Die van my die van jou
[00:01:01] Sy is my hart sy is my hoop
[00:01:04] Sy is my alles
[00:01:21] Ek kan haar met geen woord beskryf nie
[00:01:24] Daar's net niks wat haar perfekt opsom
[00:01:27] An die einde van die dag sal sy hier by my wag
[00:01:31] In haar hand lê my kloppende hart
[00:01:34] Sy vat my raak met al haar woorde
[00:01:37] Sy het reëen druppels op haar tong
[00:01:40] Sy's my vandag en môre
[00:01:42] Maak dat al my sorge verdwyn soos die mist vir die son
[00:01:55] 'N lied vir die vrou wat ek so veel van hou
[00:02:01] Wat ek my hart aan toe vertrou
[00:02:08] Dit is 'n ode aan die vrou
[00:02:11] Die van my die van jou
[00:02:14] Sy is my hart sy is my hoop
[00:02:17] Sy is my alles
[00:02:35] Dit is 'n ode dit is 'n ode
[00:02:38] Dit is 'n ode aan die vrou
[00:02:41] Ek het hom nodig ek het hom nodig
[00:02:44] Dit is 'n ode an die vrou
[00:02:49] 'N lied vir die vrou wat ek so veel van hou
[00:02:54] Wat ek my hart aan toe vertrou
[00:03:01] Dit is 'n ode aan die vrou
[00:03:04] Die van my die van jou
[00:03:07] Sy is my hart sy is my hoop
[00:03:11] Sy is my alles
[00:03:18] Die van my die van jou
[00:03:20] Sy is my hart sy is my hoop
[00:03:23] Sy is my alles
[00:03:34] Sy is my hart sy is my hoop
[00:03:37] Sy is my alles
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- Hallowed Be Thy Name [Iron Maiden]
- Si tu no existieras [Ricardo Arjona]
- White Cadillac (Ode to Ronnie Hawkins) [The Band]
- 求你莫泪流 [张德兰]
- 挖蛤蜊(Live) [沙洲]
- La La La La La [Marsha Ambrosius]
- 月圆花好 [杨钰莹]
- おれんじ [Softly[日本]]
- Not Like Me(4-Track Demo) [The Muffs&Kim Shattuck]
- Crave [Tristam]
- 边境 [木茜]
- Ain’t Nothing Like The Real Thing (Live)(Live) [Laura Nyro]
- アネモネ [初音ミク]
- Angel Flying Too Close To The Ground [Studio Allstars]
- Nyalakan Api [Deddy Dores]
- Whateva(House Mixx) [Ralph Falcon]
- Come And Get Your Love [Orleans]
- Mirrors [Marbella BassHeads&T.Mosl]
- Fischsuppe [Funny van Dannen]
- F.B.I. [The Shadows]
- I Am Here [Carman&Commissioned&The C]
- Fais-moi valser(Remaster) [Edith Piaf]
- Bang My Head(Workout Remix) [DJ Space’C&Angélica]
- Insomnie [Boby Lapointe]
- Little Jazz Bird(Remaster) [Blossom Dearie]
- Adore [Silk]
- J’attendrai [Bertrand Cantat]
- 喀什喀尔的眼泪(Live) [艾斯卡尔]
- Seaes Hotel [徐仁英]
- 我们多么幸福 [艺术中心]
- Io Più Te Fa Noi [Piccolo Coro Dell’Antonia]
- 女人花 [章璋]
- Desperado [119 BPM](Original Radio Version) [Remix Masters]
- Carry Your Cross [The Ziggens]
- Tonight (I’m Lovin’ You) {Feat. Ludacris & [Ludacris]
- Angelina [Harry Belafonte]
- Glitter In The Air [Calli Malpas]
- Missin’ You(Album Version) [Norman Brown]
- 雨一直下(一直下 dj) [张宇]