《Die Beste Medisyne》歌词

[00:00:00] Die Beste Medisyne (最好的药) - Kurt Darren
[00:00:01] Written by:Johan Oberholzer/Kurt Darren/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:06] Ek plak vir jou 'n pleister op
[00:00:10] N pleister om die seer te stop
[00:00:13] Dis die beste medisyne
[00:00:16] Die beste medisyne
[00:00:20] N koue lappie op jou kop
[00:00:24] N lappie om jou koors te stop
[00:00:27] Dis die beste medisyne
[00:00:31] Die beste medisyne
[00:00:35] Is jou hart weer seer
[00:00:37] Het dit weer gebeur
[00:00:38] Asem in en uit
[00:00:40] Doen dit weer 'n keer
[00:00:42] Is jou bloeddruk op
[00:00:44] Is dit in jou kop
[00:00:46] Sê my hoeveel vingers hou ek op
[00:00:50] Sê my was dit seer
[00:00:53] Want ek sal jou dokter tot jy beter word
[00:00:57] Sê my was dit seer
[00:01:00] Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
[00:01:05] Tot die seerkry stop
[00:01:07] En my liefde weer deur jou are klop klop
[00:01:11] En baby dit's die beste medisyne ahah
[00:01:15] Die beste medisyne ahah
[00:01:19] Ek luister met my stetoskoop
[00:01:22] Ek gee vir jou 'n bietjie stroop
[00:01:26] Dis die beste medisyne
[00:01:29] Die beste medisyne
[00:01:33] Ek moet vir jou 'n voorskrif gee
[00:01:37] Kom sien my môre weer 'n keer
[00:01:40] Dis die beste medisyne
[00:01:44] Die beste medisyne
[00:01:48] Is jou hart weer seer
[00:01:50] Het dit weer gebeur
[00:01:51] Asem in en uit
[00:01:53] Doen dit weer 'n keer
[00:01:55] Is jou bloeddruk op
[00:01:57] Is dit in jou kop
[00:01:58] Sê my hoeveel vingers hou ek op
[00:02:03] Sê my was dit seer
[00:02:06] Want ek sal jou dokter tot jy beter word
[00:02:10] Sê my was dit seer
[00:02:13] Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
[00:02:17] Tot die seerkry stop
[00:02:20] En my liefde weer deur jou are klop klop
[00:02:24] En baby dit's die beste medisyne ahah
[00:02:28] Die beste medisyne ahah
[00:02:33] Ahah
[00:02:35] Jou hart klop bietjie vinnig ahah
[00:02:38] Jou pyn raak al hoe minder ahah
[00:02:42] Jou pols is sonder druk so miskien moet jy oorbly vanaand
[00:02:48] Sê my was dit seer
[00:02:50] Want ek sal jou dokter tot jy beter word
[00:02:55] Sê my was dit seer
[00:02:58] Die beste medisyne wat die pyn weg stroop
[00:03:02] Tot die seerkry stop
[00:03:04] En my liefde weer deur jou are klop en klop
[00:03:08] En baby dit's die beste medisyne ahah
[00:03:12] Die beste medisyne ahah
[00:03:16] Die beste medisyne ahah
[00:03:20] Ek's die beste medisyne
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- By Heart [Jim Brickman]
- 疏楼东风 [屠颖]
- The Gal From Joe’s [Nina Simone]
- You Made Me Love You [Harry Nilsson]
- But Beautiful [Lorez Alexandria]
- Paris Bells [Marianne Faithfull]
- 慕容若儿歌系列 [小燕子]
- Snow Song Show [初音ミク]
- Twice as Hard [Interpol]
- 欺世魔锯 [苏子孽]
- 寻知己 [汤正川,王绮嘉]
- Don’t Cry Baby [Etta James]
- He’ll Understand and Say Well Done(Remastered) [Tennessee Ernie Ford]
- La musique et ma vie [Yves Duteil]
- Love Is The Thing [Nat King Cole]
- It’s Only Make Believe [康威-特威提]
- En Ecoutant La Pluie [Sylvie Vartan]
- Not Giving up on Love (131 BPM) [Running Tracks]
- Last Kiss (Karaoke Version) [Ameritz Karaoke World Sta]
- Hell Raiser [Sweet]
- Your Paradise(Acoustic) [Andrew De Silva]
- NEVER CAN SAY GOODBYE [The Band]
- 给自己的情书(live) [麦震烁]
- Awakening(Chorus Mix) [vargo]
- Nous Sommes Tous Morts A Vingt Ans [Dalida]
- El Espinazo Del Diablo(Album Version) [Los Tigres Del Norte]
- 悲剧电影 [带泪的鱼(戴丽丽)]
- How Can You Ever Forget(Album Version) [Carly Simon]
- Coward Of The County [Dickie Rock]
- Where Do You Come From [Elvis Presley]
- 我的妹妹 [阿浪]
- Doralice [Joao Gilberto]
- The Birth of the Blues [Bobby Rydell]
- Bring It On [Cham]
- Fireland [Marc& &Sue]
- Lambada [Rafael Mendoza&J. Sus Git]
- Fallait pas commencer [Lio]
- Sleep Deep [Mwahaha]
- 牛仔裤+酒 [ediq]
- 作废 [飞翔]