《Jakarandas Bloei》歌词

[00:00:00] Jakarandas Bloei - Laurika Rauch
[00:00:00] Written by:Laurinda Hofmeyr
[00:00:07] Jakarandas bloei die lug is pers
[00:00:10] Skryf vir my 'n skemervers
[00:00:14] Vertel vir my die wêreld is grou
[00:00:18] Dan wys ek jou op die môredou
[00:00:21] Want elke dag het 'n skatkis vol
[00:00:24] As doukristalle op 'n kelkblaar stol
[00:00:28] Gaan kyk na die wêreld van naderby
[00:00:32] Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
[00:00:35] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:00:39] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
[00:00:46] Dis lentetyd die lug word blou
[00:00:49] Laat die aandlug jou help
[00:00:51] Om die mooi te onthou
[00:00:53] Vergeet nou eers van werk wat wag
[00:00:56] Maak jou oë oop en sien hoe ek lag
[00:01:00] Want elke dag het 'n skatkis vol
[00:01:04] As doukristalle op 'n kelkblaar stol
[00:01:07] Gaan kyk na die wêreld van naderby
[00:01:11] Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
[00:01:14] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:01:18] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
[00:01:25] Dink aan die voëltjies wat nessies bou
[00:01:29] Die vrolike roep van 'n Piet-my-vrou
[00:01:33] Sien ook die mense vir wat hulle is
[00:01:36] Sien dat hul mooi is sien in hul die lig
[00:01:41] Dink aan die strate wat blink in die reën
[00:01:45] Bome en gras alles groen om jou heen
[00:01:48] Sien dan die son wat op 'n doudruppel rus
[00:01:52] Erken dis Genade
[00:01:54] Erken dat dit wonders is
[00:01:59] Jakarandas bloei die lug is pers
[00:02:03] Skryf vir my 'n skemervers
[00:02:07] Vertel vir my die wêreld is grou
[00:02:10] Dan wys ek jou op die môredou
[00:02:13] Want elke dag het 'n skatkis vol
[00:02:17] As doukristalle op 'n kelkblaar stol
[00:02:21] Gaan kyk na die wêreld van naderby
[00:02:24] Gaan kyk vir 'n slag wat jy daaruit kry
[00:02:27] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:02:32] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
[00:02:36] Ja kyk 'n slag weer mooi na die
[00:02:41] Wonderpers oor die aarde rondgestrooi
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 韩夜不冷 [李克勤]
- Climbing Up the Walls [Radiohead]
- Brave [Jennifer Lopez]
- The Dawn Breaking Tide [Aiden]
- 029王立群读史记之秦始皇 [王立群]
- Everything Must Change [Paul Young]
- Yesterday [John Holt]
- Turu Turai(Tango) (Tango) [Remedios Amaya]
- He’s Gone [The Chantels]
- Candide, Act I: ”Glitter and Be Gay” (Cunégonde) [Natalie Dessay&London Phi]
- 要爱的迷信 [安心亚]
- WRECKING BALL(R.P. Remix) [Shannon James]
- SOMETHING NEW(130 BPM Workout Remix) [DJ Kee]
- Don’t Start Me To Talkin’(2002 Digital Remaster) [Gary Moore]
- Departure [The Moody Blues]
- Medley: Joy To The World/Have Yourself A Merry Little Christmas [Barry Manilow]
- Let It Grow [Live at Lloyd Noble Center, Norman, October 11, 1977] [Grateful Dead]
- Shadow Play [Rory Gallagher]
- I Got Girl [Maxdown]
- Down At The Landing [John Lee Hooker]
- HEY BABY(The Dance Remix) [Gloria Gaynor]
- 走天涯(Live) [降央卓玛]
- Swing Low, Sweet Chariot [Sam Cooke]
- Brother Louie [The Hit Co.]
- Miel(Live 8.11.14) [Zoe]
- Long Way Down(Explicit Sean Glass Remix) [Robert DeLong&Sean Glass]
- Beach Boys Blue [Elvis Presley]
- Ring My Bell(Latin Mix) [Anita Ward]
- Live Together [Graham Blvd.]
- Should’ve Asked Her Faster [United States Air Force B]
- 孔夫子 [河狸村的小伙伴们]
- 可爱的家 [纯音乐]
- I Miss You So [Brenda Lee]
- Enter In [Steve Green]
- Heavenly [Showaddywaddy]
- Arthur’s Theme(The Best That You Can Do) [Saturday Night At The Mov]
- Greased Lightning [The Showcast]
- El Coplero [Joselito]
- 结果 [辛晓琪]
- 你是我的爱情鸟 [王观勋]
- エージェント夜を往く (M@STER V菊地真、双海亜美/真 [THE IDOLM@STER]