《Vier Seisoene Kind》歌词

[00:00:00] Vier Seisoene Kind - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Gian Hanekom
[00:00:15] Sy roep my in die rigting van haar hart
[00:00:19] Waar die wintervure brand
[00:00:25] En die nagte vir die somer lê en wag
[00:00:29] Sy giet haar trane in die see
[00:00:33] Sy stuur haar woorde met die wind
[00:00:39] Na die strande van lankvergete smart
[00:00:47] Vier seisoene kind met die winter in jou oë
[00:00:55] Waar het ek jou verloor
[00:01:01] Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
[00:01:09] Kyk jou oseaan is kalm
[00:01:16] Vier seisoene kind vier seisoene kind
[00:01:23] Stuur my nog 'n poskaart met die wind
[00:01:30] Sy maak vir my 'n painting van die herfs
[00:01:34] As die akkerbome rus
[00:01:40] En die wolke soos vlamme oor ons waai
[00:01:44] Sy gee vir my 'n soet septembergeur
[00:01:49] As die boland lê en bloei
[00:01:54] Met die somer wat klop hier aan my deur
[00:02:02] Vier seisoene kind met die winter in jou oë
[00:02:10] Waar het ek jou verloor
[00:02:17] Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
[00:02:24] Kyk jou oseaan is kalm
[00:02:31] Vier seisoene kind vier seisoene kind
[00:02:38] Stuur my nog 'n poskaart met die wind
[00:03:14] Vier seisoene kind met die winter in jou oë
[00:03:22] Waar het ek jou verloor
[00:03:28] Vier seisoene kind met die liefde in jou palm
[00:03:36] Kyk jou oseaan is kalm
[00:03:43] Vier seisoene kind vier seisoene kind
[00:03:50] Stuur my nog 'n poskaart met die wind
[00:03:57] Stuur my nog 'n poskaart met die wind
[00:04:04] Stuur my nog 'n poskaart met die wind
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 冰冷长街 [王杰]
- A Place for No Man [O’Kingdom]
- 陈奕迅-爱情转移(DjTk Club Dance Remix) [慢摇舞曲]
- I Kept On Loving You [Carpenters]
- Captain for Dark Mornings [Laura Nyro]
- 梦里回到昨天 [任妙音&祁隆]
- Proper Reaction [L.M.N.O. & Mad Child]
- Paradise [Eddy Arnold]
- Mansion On The Hill [George Jones]
- Bailinho da Madeira [Linda de Suza]
- California, Here I Come [Ray Charles]
- Home Among The Gumtrees [John Williams]
- Bad To Me [Billy J. Kramer&The Dakot]
- Will You Love Me Tomorrow [Bobby Vee]
- Reload (This Is Real Love) [Vocal Version] [International Smile]
- Does My Ring Burn Your Finger [The Hit Crew]
- ヒカリヘ-[向着光明] [ザ?ベイビースターズ]
- 双鱼 [顾翾]
- Blame(Radio Mix) [Joey Galliger]
- Love Shack [It’s a Cover Up]
- メランコリック (忧郁症患者) (Live) [VOCALOID]
- Everything(DEEP LIVE TOUR 2012 “YOUR STORY”@NHKホール) [DEEP]
- 不穿秋裤的小心了,你会变胖! [吐小曹[主播]]
- I Won’t Dance” [Frank Sinatra]
- I’m a Fool to Want You [Frank Sinatra]
- 多幸运(Remix) [圈妹]
- Club Sandwich(Re-Mix) []
- Ei runde til [Rotlaus]
- 春天的欢唱 [柠花]
- You All Goodnight(Original) [George Jones]
- Chihuahua [Dj No Aim]
- She’s Crazy For Leaving(Album Version) [Rodney Crowell]
- Escape [Saavan]
- Tchi tchi [Tino Rossi]
- Blue Red [Alex Portarulo]
- Donde Estan Esos Amigos [Alegrìa Amaya]
- 可爱的一朵玫瑰花 [腾格尔]
- 在我生命中的每一天 [张学友&张惠妹]
- Alive,Alive [儿童歌曲]
- 残酷 [张圳]
- Save Our Last Goodbye [Disturbed]