《Die Mense Op Die Bus》歌词

[00:00:00] Die Mense Op Die Bus - Laurika Rauch
[00:00:01] Written by:Christopher Torr
[00:00:06] Sing vir my saggies sing van die reën
[00:00:11] Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen
[00:00:16] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:00:22] Ek het jou byna jou byna vergeet
[00:00:29] Die mense op die bus beskou
[00:00:33] Die liefde soos die oggenddou
[00:00:37] My hart is lankal reeds gebreek
[00:00:41] Ek het dit net-net weggesteek
[00:00:45] Dalk is die liefde soos die reën
[00:00:49] Dit sal die aarde plek-plek seën
[00:00:53] Die mense op die bus sê ja
[00:00:57] Verspreide buie hier en daar
[00:01:00] Sing vir my saggies sing van die reën
[00:01:06] Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen
[00:01:11] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:01:17] Ek het jou byna jou byna vergeet
[00:01:23] Die mense op die bus wil hoor
[00:01:27] Waar het jy eers jou hart verloor
[00:01:32] Die mense op die bus sê nee
[00:01:35] Daar's baie visse in die see
[00:01:39] My hart is amper weer gebreek
[00:01:43] Ek het dit net-net weggesteek
[00:01:47] Die mense op die bus beskou
[00:01:51] Die liefde soos die oggenddou
[00:01:55] Sing vir my saggies sing van die reën
[00:02:00] Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen
[00:02:05] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:02:11] Ek het jou byna jou byna vergeet
[00:02:16] Mmmmmmm
[00:02:21] Mmmmmmm
[00:02:27] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:02:32] Ek het jou byna jou byna vergeet
[00:02:37] Sing vir my saggies sing van die reën
[00:02:42] Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen
[00:02:47] My hart is al lankal lankal gebreek
[00:02:53] Ek het jou byna jou byna vergeet
[00:02:59] Ek het jou byna jou byna vergeet
您可能还喜欢歌手Laurika Rauch的歌曲:
随机推荐歌词:
- 17_李广难封 [旧版百家大合集]
- Top Of The Hill [Tom Waits]
- Mistletoe [Jason Chen]
- Sitting Still(Live) [R.E.M.]
- 大海航行靠舵手 [网络歌手]
- 一生一世跟着你 [陈岩]
- Ultimate Relationship (A.M.) [Mary J. Blige]
- Skylark [Bobby Darin]
- Fantastic Baby3D音乐版 [3D环绕音乐]
- 睡的赞美 [张静]
- Weila Waila [The Dubliners]
- Do You Remember [Eek-A-Mouse]
- I Can’t Help It [Dean Martin]
- 回忆 [丹洁]
- Time After Time [Jukebox Junctions]
- 不离不弃 [杨若瑄]
- Everybody Have Fun Tonight [The Champagne Band]
- The Birth Of The Blues [Bobby Rydell]
- Evil [Howlin’ Wolf]
- Rock It [Racey]
- Ting A Ling [Buddy Holly]
- Talk To Em(Explicit) [Jeezy]
- I Concentrate On You [So What!]
- 暴君邪帝 [梁镐霸]
- 奶茶姑娘 [李昂]
- 风吹过火 [低苦艾乐队]
- 想起妈妈泪如雨 [贾富营]
- Alma Mia [Julio Jaramillo]
- My First Love [Jamali]
- Come a Little Closer)(In the Style of Dierks Bentley Karaoke Version Teaching Vocal) [ProTracks Karaoke]
- He’s My Guy [Sarah Vaughan]
- Toi Et Moi [Richard Anthony]
- Don’t Sit Under the Apple Tree [Glenn Miller]
- Michael Finnegan [Kidzone]
- Il faut saisir sa chance [Johnny Hallyday]
- I Won’t Cry [Elin Lanto]
- 贺新春 [许镜清]
- 我的菜我的爱 [陈康腾]
- 告白 [徳永英明]
- Next Level [E SENS]
- Sweet Surrender [Helene Fischer]