《Ek’s Nog Hier》歌词

[00:00:00] Ek's Nog Hier - Nicholis Louw
[00:00:15] Waar ek is kry ons nie koud nie al is dit winter hier by jou
[00:00:23] En dinge wat op aarde vergaan het is dinge wat vir altyd hou
[00:00:31] Hoe dit gebeur het maak nie saak nie dis verby en als is reg
[00:00:37] En tussen ons is als vergewe want die sondaar is nou weg
[00:00:49] En my hart behoort vir altyd nou aan jou
[00:00:55] Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
[00:01:02] Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
[00:01:08] Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
[00:01:25] Babe jy huil want jy verstaan nie jy dink alles is verby
[00:01:33] Maar ek's nie in 'n kis in die grond nie
[00:01:36] En liewe jesus sorg vir my
[00:01:41] Hoe dit gebeur het maak nie saak nie ek's
[00:01:44] Jou engel ek kyk na jou
[00:01:47] Hier waar ek is is geen trane nie net die
[00:01:51] Trane wat ek huil oor jou
[00:01:59] Sien my hart behoort nog altyd net aan jou
[00:02:05] Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
[00:02:11] Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
[00:02:18] Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
[00:02:24] Jy verstaan nie hoe dit voel nie
[00:02:28] Om hier voor jou te kan staan
[00:02:31] Maar ek mag nie met jou praat nie
[00:02:34] Want ek praat nou 'n ander taal probeer verstaan
[00:02:44] Want my hart behoort nog altyd net aan jou
[00:02:50] Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
[00:02:57] Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
[00:03:03] Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
[00:03:10] Sien my hart behoort nog altyd net aan jou
[00:03:16] Sou jy verstaan as ek jou sê of dit verduidelik
[00:03:23] Sou jy kon keer wat met my gebeur het as jy by was
[00:03:29] Sou dit die trane op jou wang dalk net kon wegvat
[00:03:36] Kon wegvat kon wegvat
您可能还喜欢歌手Nicholis Louw的歌曲:
随机推荐歌词:
- 十二点 [徐杰]
- This Song [Badly Drawn Boy]
- Trying to Pretend [Vivian Girls]
- Television [The Verve Pipe]
- Kimiko’s Dream House [Mark Lanegan]
- 流离的爱 [黎明诗]
- Don’t Miss It [Francesca Battistelli]
- My Science Fiction Twin [Elvis Costello]
- Letter To My Girlfriend (aka Prison Blues) [Guitar Slim]
- 真情假爱 [DJ舞曲]
- Ray of Sunlight [Hello Sleepwalkers]
- Amor Del Alma [Alvaro Torres]
- Ahora Es Miguel(Vivo) [Alberto Plaza]
- BEST FRIEND [SMAP]
- Moritz [Ninamarie]
- Hung Up [Rome]
- A Love She Can Count On [The Miracles]
- Let’s Make It [James Brown]
- We Have Love [Jackie Wilson&Billy Ward ]
- Carolina In The Morning [Dean Martin]
- You Hit The Spot [Sarah Vaughan]
- Saints, Sinners, And Greats [Miss May I]
- Otra Noche Más [La Beriso]
- Fr eller siden [Anne Dorte Michelsen]
- E40 Choppin [Lil Jon]
- High High [Korean Pop Express]
- Quitte-Moi Doucement [Johnny Hallyday]
- Jazz Meditation [DJ Ezasscul]
- Mamma Mia(From ”Mamma Mia”) [Juice Music]
- Looking Forward to the Past [Tommy Emmanuel&Rodney Cro]
- Gone Till November(Radio Edit) [Wyclef Jean&Sierra Leone ]
- 暖男 [高娟]
- Deck the Halls [The Jim Glaser Singers]
- Te Vas O Te Quedas [Abril ’78]
- Smile [Pub Dog]
- Sleeping Child(2002 Digital Remaster) [Michael Learns To Rock]
- 我的心最容易受伤害 Newver [网络歌手]
- 北京 [孙楠]
- Sweeter Than Fiction [Taylor Swift]
- 奋斗兄弟 [韩传忠—装修哥]
- 风见鶏 [桜田淳子]