《Laaste Lag》歌词

[00:00:00] Laaste Lag - Steve Hofmeyr
[00:00:24] Soms verstaan ek die mense wil alleen wees
[00:00:28] Soms verraai jou oë 'n hart wat huil
[00:00:33] Soms wil ek ook elders sit en stil wees
[00:00:38] Vanaand wil jy jou hart vir hardloop ruil
[00:00:43] Ons weet ook liefde vlug maar net in sirkels
[00:00:48] Ons weet ook elke wegloop los 'n merk
[00:00:52] Tog verdwyn jy in die stadsligte en spikkels
[00:00:57] En ek staan hier en wonder hoe dit werk
[00:01:02] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:01:07] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:01:11] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:01:16] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:01:24] Af en aan jy dra my soos 'n jas
[00:01:28] In augustus waai die winde vir jou weg
[00:01:33] En jy los my in die somer ek's 'n las
[00:01:38] Ek sien jou nie meer nie maar ek hoor jou laaste lag
[00:01:42] Hey hey hey hey hey
[00:01:45] En ek hoor jou
[00:01:47] En ek hoor jou
[00:01:52] Hier staan ek weer in die langste nag
[00:01:57] Dis die laaste keer dat ek vir jou sal wag
[00:02:02] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:06] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:11] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:16] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:21] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:26] Ek voel die keer is jy die een
[00:02:31] Ha ha ha ha ha ha ha ha
[00:02:36] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:39] Na na na na na na na
[00:02:41] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:44] Ek voel die keer
[00:02:45] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:48] Na na na na na na na
[00:02:50] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:02:54] As die winde vir jou lag
[00:02:55] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:02:58] Na na na na na na na
[00:03:00] Ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:03] En ek hoor jou
[00:03:04] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:03:08] Hier staan ek weer
[00:03:09] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:13] Ha ha ha ha ha ha
[00:03:14] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:03:17] Nie die laatste nag
[00:03:19] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:23] En ek's lus en staan vir altyd hier en wag
[00:03:27] En ek hoor jou
[00:03:28] En ek voel die keer is jy die een wat laaste lag
[00:03:34] Ha ha ha ha ha ha ha ha
您可能还喜欢歌手Steve Hofmeyr的歌曲:
随机推荐歌词:
- Everybody Hurts [Avril Lavigne]
- 不要恐惧 [钟镇涛]
- 泪水挂满腮 [张蔷]
- 不再爱了吗 [Brown Eyed Girls]
- 问柳 [微风]
- 爸爸 [赖鸿根]
- 温馨提示 [洪卓立]
- I Remember L A [Celine Dion]
- Suspended In Gaffa [Kate Bush]
- Um fado só para ti(Poema tristonho) [Ricardo Ribeiro]
- Prelude to a Kiss [Mel Tormé]
- Whistle While You Work [The Chipmunks]
- It’s Only Make Believe [康威-特威提]
- Ich sterbe nicht noch mal [Andrea Berg]
- High School Confidential [Jerry Lee Lewis]
- Monsieur Boum-Boum [Henri Salvador]
- River Phoenix (Carta A um Jovem Ator)(Album Version) [Milton Nascimento]
- 21 guns(A.R. Dance Rmx) [One Nation]
- Worth It [Real Calms]
- This Is All I Ask [Burl Ives]
- Roberta [Genny Day]
- Everybody Gets a Kitten [Jeremy Messersmith]
- Got A Lot On My Head (Remastered) [The Cars]
- 长路长 [曹秦]
- 江湖故旧 [申嘉峻]
- (It hurt) [LILY ()]
- 共创辉煌 [吴振强]
- 夜晚总是下着雨 [杨铭添&佟博放]
- As Mesmas Coisas [Roberto Carlos]
- Pointed Toe Shoes [Cliff Richard]
- 妈妈你辛苦了 [金胜平]
- Living Like This [Razor Red Noise]
- Everybody Says Don’t-1(Edited Length 2: 00 Karaoke Version Teaching Vocal) [Musical Creations Studio ]
- Easier [Candice Anitra]
- How’s It Going to Be [Done Again]
- 我在鼓楼吃炸鸡 [CALIS吴烜晖&龚同欢]
- My Favourite Dream [Jan & Dean]
- Greenbacks(Remastered Version) [Ray Charles]
- 孔雀东南飞·兰芝思郎 [何赛飞]
- 花开花落(歌名 歌手) [米雅]
- 就恋这把热土 [魏三]
- Sophia [Lucky Jim]