《Die Hemel Weet》歌词

[00:00:00] Die Hemel Weet - Manie Jackson
[00:00:24] Die lewe loop n vreemde pad
[00:00:30] Wat n mens soms nie beplan
[00:00:36] Maar jy't n keuse wat jy daarvan maak
[00:00:47] Soms kyk jy terug na n verdwaalde weg en
[00:00:53] Somtyds dink jy jy was reg
[00:01:00] Wonder jy ook weer wat staan tussen ons vanaand
[00:01:10] En die hemel weet ek was lief vir jou
[00:01:17] Sal ek jou nooit vas kan hou
[00:01:23] Is dit als te laat om n weer probeer te maak
[00:01:34] En die vlamme brand die hel breek los
[00:01:40] Vir elke traan het dit ons gekos
[00:01:47] Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
[00:02:09] Nou staan ons hier die kruispad wag
[00:02:15] Nie links of regs sien ek die lig
[00:02:22] Wie se keuse is dit hierdie keer
[00:02:33] Jy kyk weer terug jy raak verward
[00:02:39] Ek draai maar links en ek volg die swart
[00:02:45] Want hier staan dit weer tussen jou en my vanaand
[00:02:56] En die hemel weet ek was lief vir jou
[00:03:02] Sal ek jou nooit vas kan hou
[00:03:08] Is dit als te laat om n weer probeer te maak
[00:03:20] En die vlamme brand die hel breek los
[00:03:25] Vir elke traan het dit ons gekos
[00:03:32] Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
[00:03:43] En die vlamme brand die hel breek los
[00:03:49] Vir elke traan het dit ons gekos
[00:03:55] Se my wat staan weer tussen jou en my vanaand
您可能还喜欢歌手Manie Jackson的歌曲:
随机推荐歌词:
- Bloom [Po’ Girl]
- 是谁偷走了我的爱 [荣扬德隆]
- Amazing (LP Version) [Point of Grace]
- 时光如流 [司文]
- I’m Cold(2004 Album Version) [Zed]
- 恼人的秋风 [韩文]
- 草原晨曲 [包朝克]
- Hasrat Perindu [Mas Idayu]
- Cuantos Pasos?(Acoustic) [Zurdok]
- Love...ing [KOYOTE]
- Kolar Biru [Kembara]
- Revancha [Agustín Lara]
- Lo Que Nace Se Apaga [Dani Martin]
- O Velho e o Moo [Los Hermanos]
- Siklus Waktu [Asmaraloka]
- Gonna Fly Now (’Rocky’ Theme) [Pure Adrenalin]
- Far, Far Away [Don Gibson]
- Just One More Chance [Billie Holiday]
- 阿楚姑娘 [S-what]
- Blood Sweat & Tears [BTS(防弹少年团)]
- Sukiyaki(Japanese) [坂本九]
- Requiem(Eurovision Version) [Alma]
- 相见不如怀念 [张舒娟]
- 危情追踪 [黎明]
- Avarandado [Gal Costa]
- My Baby Just Cares for Me [Nina Simone]
- Diamonds(Bossa Chillout Style) [Alma Chillout]
- Pastures Of Plenty [Odetta]
- Maximum [東方神起]
- Endless Sleep [Jody Reynolds]
- 下一站 [凯紫[主播]]
- 加油足球小将:1足球伤人事件 [儿歌和动画精选]
- If All the Little Raindrops [Dean Sequeira]
- 一个人生活 [苏秋兴]
- 说好了不哭 [岩涛]
- Revelation [Overcome]
- Io sono qui [Luigi Noemi]
- I’ll Be Home for Christmas [Crystal Theory]
- 但愿余生都是你(伴奏) [贺敬轩]
- Summer of 69 [topmodelz]
- ツキウサ。体操 [山中真尋]