《Getoor》歌词

[00:00:00] Getoor (蛊惑) - Fredi Nest
[00:00:03] Written by:Fredi Nest
[00:00:07] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry
[00:00:11] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my
[00:00:15] Hoe kon ek my hart sommer so verloor
[00:00:19] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor
[00:00:22] Jy het my getoor
[00:00:26] Ek het my hart verloor
[00:00:30] En nou is ek getoor
[00:00:35] Jy sit goeters aan jou naels dit lyk baie mooi
[00:00:38] Sit mascara aan jou oë en verf jou lippies rooi
[00:00:42] Jou mini rokkies dra die het my byna dood
[00:00:46] Dit maak elke keer dat ek in goed vasloop
[00:00:50] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry
[00:00:54] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my
[00:00:57] Hoe kon ek my hart sommer so verloor
[00:01:01] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor
[00:01:05] Jy het my getoor
[00:01:09] Ek het my hart verloor
[00:01:12] En nou is ek getoor
[00:01:18] Jou boetie wil my slaan hy sê hy't lus vir my
[00:01:22] Hy sê ek's hospital toe as hy my net kan kry
[00:01:25] Jou mama dink ek's oulik maar jou pa is taai
[00:01:29] En ek val uitmekaar as jy jou heupies swaai
[00:01:33] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry
[00:01:37] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my
[00:01:40] Hoe kon ek my hart sommer so verloor
[00:01:44] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor
[00:01:48] Jy het my getoor
[00:01:52] Ek het my hart verloor
[00:01:55] En nou is ek getoor
[00:02:01] Lipstick en mascara en blinkgoed in jou hare
[00:02:04] Diamantjies in jou naeltjie en 'n vlinder op jou bors
[00:02:08] 'N man is nie 'n klip nie al woon hy teen 'n berg
[00:02:12] En ek val uitmekaar uit as jy my met jou lippies terg
[00:02:15] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry
[00:02:20] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my
[00:02:23] Hoe kon ek my hart sommer so verloor
[00:02:27] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor
[00:02:31] Het jy 'n besem en 'n hoed en 'n kat gekry
[00:02:35] Ek sê nie jy's 'n heks nie maar sê vir my
[00:02:38] Hoe kon ek my hart sommer so verloor
[00:02:42] Nou weet jy hoekom sê ek jy het my getoor
[00:02:46] Jy het my getoor
[00:02:50] Ek het my hart verloor
[00:02:53] En nou is ek getoor
[00:02:57] Ek het my hart verloor
[00:03:01] En nou is ek getoor
您可能还喜欢歌手Fredi Nest的歌曲:
随机推荐歌词:
- Try Not To Breathe(Album Version) [R.E.M.]
- Staying with It(LP版) [Firefall]
- 白恤衫(Remix) [黎姿]
- 三心两意(feat. 曾昱嘉) [黄文星&曾昱嘉]
- 风中暖流 [蔡国权]
- 第151集_蛮横的罗二少 [我影随风]
- Mood Indigo [Keely Smith]
- 表情控 [陈楠]
- Supernova [4Count]
- Demo [陈楚生]
- God Breath -混色様式- [谷山紀章&諏訪部順一]
- It’s Easier [John Grant]
- Just Friends [Frank Sinatra]
- Ride The Mindway(Album Version) [My Life With the Thrill K]
- Will Love Ever Come My Way [Dion]
- Robot Man [The Aliens]
- You’ve Got What I Like [Cliff Bennett And The Reb]
- Vamos Ficar por Aqui(Team de Sonho, Vol. 2) [C4 Pedro]
- Living Out Loud(Oskar Flood Remix) [Brooke Candy&Sia]
- I Forgot To Be Your Lover(Single Version) [William Bell]
- The Coins In The Fountain [Doris Day]
- Young and Free [Will Sparks&Priyanka Chop]
- In The Jailhouse Now [Johnny Cash]
- La Vie En rose [Louis Armstrong]
- 虾友记 [魏小然]
- Hop a Plane [City And Colour]
- Juke Box Saturday Night [Glenn Miller & His Orches]
- 拜访春天 [王洁实,谢莉斯]
- Un Giorno Insieme(1994 Digital Remaster) [I Nomadi]
- Makin’ Whoopee [The Oscar Peterson Trio&D]
- BED []
- 相见想念 [张羽坤]
- I Get A Kick Out Of you [Dinah Washington]
- 如果哪一天(伴奏) [湘唯一]
- I Can’t Love You Enough [Lavern Baker]
- Hotel California [La Salseta del Poble Sec]
- I Only Have Eyes for You(Originally performed by Art Garfunkel) [Chilled Jazz Masters]
- Because Of Love [Elvis Presley]
- Mi Chico Latino [Disco Fever]
- 让爱做主 [窦老三]
- 小猫咪 [邵亚楠]
- 唱自己的歌让别人去说 [储毅]