《Lied Van Hoop》歌词

[00:00:00] Lied Van Hoop - Dana Winner (丹娜·云妮)
[00:00:17] As die storm wolke verdwyn
[00:00:21] Sal die son weer kom skyn
[00:00:24] Dis n koue seisoen
[00:00:26] Wat in my hart ontvries
[00:00:31] Uit 'n moederskoot gedoop
[00:00:34] Is die tekens van hoop
[00:00:38] Seisoene vasgevang
[00:00:40] In die emosie van tyd
[00:00:44] Kom weer kom wind
[00:00:47] Jaag die wolke aan
[00:00:51] Die son sal skyn
[00:00:54] Diep binne in my
[00:00:58] Kom sing kom dans
[00:01:01] Laat jou hande juig
[00:01:04] Steek die fakkels aan
[00:01:07] Laat vreugdes vure brand
[00:01:23] As die wereld draai om sy as
[00:01:26] En die mense sy voorspoed verraai
[00:01:29] Die melkweg se lyn in
[00:01:31] Die donkernag verdwyn
[00:01:36] Kryt kerse wat ontplof
[00:01:40] Gesiggies verdof
[00:01:43] Genadelose dade van die tyd
[00:01:49] Kom weer kom wind
[00:01:52] Jaag die wolke aan
[00:01:56] Die son sal skyn
[00:01:59] Diep binne in my
[00:02:03] Kom sing kom dans
[00:02:06] Laat jou hande juig
[00:02:09] Steek die fakkels aan
[00:02:12] Laat vreugdes vure brand
[00:02:28] Lig jou vredesvlag omhoog
[00:02:31] Laat jou liggie helder skyn
[00:02:34] Spreek woorde van hoop
[00:02:36] Dis tyd om jou man te staan
[00:02:41] Vroue families en kinders
[00:02:45] Herenig in geloof
[00:02:48] Bly volhard en brand 'n kers
[00:02:52] Van hoop
[00:02:54] Kom weer kom wind
[00:02:58] Jaag die wolke aan
[00:03:01] Die son sal skyn
[00:03:04] Diep binne in my
[00:03:08] Kom sing kom dans
[00:03:11] Laat jou hande juig
[00:03:15] Steek die fakkels aan
[00:03:18] Laat vreugdes vure brand
[00:03:22] Jaag die wolke aan
[00:03:25] Die son sal skyn
[00:03:29] Diep binne in my
[00:03:32] Kom sing kom dans
[00:03:35] Laat jou hande juig
[00:03:39] Steek die fakkels aan
[00:03:42] Laat vreugdes vure brand
您可能还喜欢歌手Dana Winner的歌曲:
随机推荐歌词:
- Leave [郭静]
- Love In The Danger Zone [Warlock]
- The Weight [Shannon Curfman]
- Par Les Paupières [Alizee]
- 别叫我宝贝 [群星]
- 红灯绿酒夜 [吴莺音]
- Compass [Shawn McDonald]
- 你会想起我 [邓兴华]
- 醉酒驾车真可怕 [何龙雨]
- Burn on the Flame [Sweet]
- Skinny Love(Vanic Remix) [Birdy&Vanic]
- Quando Setembro Vier [Wanderlea]
- 伤痕 [张寒]
- 情深意浓 [王爱华&枫桥]
- The Pine Tree [Johnny Cash&June Carter C]
- Please Forgive Me [Mary Wells]
- Sexydoscopio [Elphomega]
- My Grandfather’s Clock [Johnny Cash]
- It’s A Sin [Elvis Presley]
- Mr. Tambourine Man [Bob Dylan]
- Découple [Sarcloret]
- Escudos(Live) [Maria Gadu]
- C’Mon Everybody [Eddie Cochrane]
- 一人六神无主 [歌者词杰]
- 大笨蛋(伴奏)(伴奏) [汤川]
- I’m Walkin’ [Paul Evans]
- 汽笛一声海天阔 [范竞马]
- 长长的哈达长长的情 [森博尔]
- Siva(Remastered 2011) [The Smashing Pumpkins]
- Bunga Ku Puja Dipetik Orang [Ahmad Jais]
- Wreck of the Old ’97 [Hank Snow&D.R]
- 新年旺旺旺 [张若虚&魏晓雪]
- 邂逅 [卢长生]
- Distant, Debonair [Los Siete Delfines]
- Your Feet’s Too Big [Fats Waller&Celeste Holm]
- Si Una Vez [Selena]
- The Thrill Is Gone [Chet Baker]
- Parlez-moi d’amour [Lucienne Boyer]
- 陪我忘记 [潘成]
- 第061集 特种兵在都市 [刺儿]
- Call your name [泽野弘之&Mpi&CASG]
- 我的心 [陈洁灵]