《Aan Jou van My》歌词

[00:00:00] Aan Jou van My - Robbie Wessels
[00:00:20] Ek dink jy haat dit in malls
[00:00:23] Jy hou van stil wees en waterfalls
[00:00:27] Jy hou daarvan as dit reën
[00:00:31] As die donderweer dreun
[00:00:37] Jy kyk nuus en cartblanche in die aand
[00:00:40] Voel jy ook alleen in augustus se maand
[00:00:46] Ek droom van 'n dag langs 'n stroom in die kaap
[00:00:49] Op 'n grond pad wat niemand van weet
[00:00:55] Ek droom van jou as ek rond ry
[00:00:59] As ek soms van die stad wil vergeet
[00:01:06] Sing vir my engel sing vir jou engel
[00:01:10] Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand
[00:01:14] Speel Tussen treine Tussen treine
[00:01:17] Maar hou vas my hand hou vas jou hand
[00:01:21] Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
[00:01:25] Vir almal wat huil vir almal wat huil
[00:01:29] So ek alles vir een aand met jou kon verruil
[00:01:36] Was die nooi in die kar miskien jy
[00:01:39] Het ek vandag verby jou gery
[00:01:43] Was jou blou oë verniet vir my mooi
[00:01:47] Was die robot verniet vir my rooi
[00:01:53] Ek wens dit was jy in my baan
[00:01:57] Ek wens ek kon weet jy bestaan
[00:02:03] Al ontmoet ek jou nooit
[00:02:04] Langs daai stroom in die kaap
[00:02:06] Al is daai grond pad lankal oorspoel
[00:02:12] Glo ek jy sit ook in traffic
[00:02:16] Half vyf na die stad se gewoel
[00:02:23] Sing vir my Droom vrou
[00:02:26] Sing cowboy kitaar
[00:02:30] Speel vir my liefling
[00:02:34] As die traffic bedaar
[00:02:38] Want vandag voel ek beter
[00:02:42] My stad is so mooi
[00:02:45] Dis bewolk in pretoria jakaranda getooi
[00:02:54] Sing vir my engel sing vir jou engel
[00:02:57] Sing Blouberg se strand sing Blouberg se strand
[00:03:01] Speel Tussen treine
[00:03:05] Maar hou vas my hand hou vas jou hand
[00:03:09] Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
[00:03:13] Vir almal wat huil vir almal wat huil
[00:03:16] So ek alles vir een aand met jou kon verruil
[00:03:24] Sing vir my Droom vrou sing vir jou Droom vrou
[00:03:28] Sing cowboy kitaar sing cowboy kitaar
[00:03:32] Speel vir my liefling
[00:03:35] As die traffic bedaar as die traffic bedaar
[00:03:39] Want vandag voel ek beter
[00:03:43] My stad is so mooi
[00:03:47] Dis bewolk in pretoria dis bewolk in pretoria
[00:03:51] Jakaranda getooi
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 梦要继续 [D-Evil]
- 几分钟的约会 [陈百强]
- 告诉我你是否喜欢过我 [廖伟志]
- There’s A Kind Of Hush [The Carpenters]
- Don’t Stop Believin’ [Olivia Newton John]
- 镇命歌 しずめうた [泷沢一留]
- 六兆年と一夜物语 [kemu]
- 幸福的画 [代文奇]
- 小三 [宋美佳]
- Leave Me (1999 - Remaster) [The Hollies]
- Goin’ Back Home [Fats Domino]
- Unchained Melody [Cyndi Lauper]
- I’ll Be Yours [Carpenters]
- 一曲神摇 [糖糖]
- Hollywood Waltz(2013 Remaster) [Eagles]
- Un An D’Amour (C’Est Irreparable)(Album Version) [Nino Ferrer]
- Agosto [Heroes Del Silencio]
- Angelitos Negros [Eartha Kitt]
- 苍鹰之恋 [童彤]
- Twilight World(Gas Distress Mix) [Swing Out Sister]
- Night Train [James Brown]
- Full Figure(d) Potential: A Fat Girl’s Blues [Georgia Me (GA, me)]
- In The Still Of The Night [Shirley Bassey]
- 澳门大学校歌 [群星]
- 道(Piano Version) [Exile]
- Blue Moon [Jackie Wilson]
- Cherry Stones [The Searchers]
- 万世芬芳录 - 异世谣 [慕寒]
- 这个年纪 [Lanren]
- 我喜欢你认真且怂 [Mc林皓]
- You’ve Been Gone Too Long [Nina Simone]
- Cinderella [Glenn Miller & His Orches]
- So Tired [Kay Starr&D.R]
- 但愿不是在梦里 [师乐]
- Say Say Say [Michael Jackson&Paul McCa]
- 朋友关系 [歆小瑶]
- Poorest Boy In Town [Paul Peterson]
- Japonca [Kesmeeker]
- Let’s Face It [999]
- 第1596集_傲世九重天 [我影随风]
- 三毛为客户制作时尚车载慢摇大碟(DJ版) [网络歌手]
- I Recall [BZN]