《John West》歌词

[00:00:00] John West - Robbie Wessels
[00:00:01] Written by:Robbie Wessels
[00:00:10] Die wolke pak saam in die ooste
[00:00:14] En hy staan met sy hoed in sy hand
[00:00:19] Op sy sementdam walle my wonder
[00:00:23] Gaan die somerreen hierdie jaar val
[00:00:29] Ek wonder nogsteeds by myself
[00:00:34] Was ek daai jaar nege of elf
[00:00:38] Toe die sneeu dik gele het
[00:00:41] Op hamilton s rus
[00:00:42] En ons ons bure se vure
[00:00:45] Vinnig moes blus
[00:00:52] John west ek weet jy mis jou plaas
[00:00:56] Ek weet jy dink aan abraham en aan petrus wat dronk raas
[00:01:01] Jy droom van koringlande jy bid nogsteeds vir reen
[00:01:06] En al mis jy ook die vrystaat in die kaap sal god jou seen
[00:01:16] Soms le hy laat aande wakker
[00:01:20] En hy dink weer aan vrugbare grond
[00:01:25] Hy sien weer n klein hopie sand tussen bome
[00:01:30] Daar le nonna sy basterhond
[00:01:35] Dan begin hy homself af te vra
[00:01:39] Het die swaarkry hom regtig gepla
[00:01:44] Tussen lande vol mielies
[00:01:47] En kampe vol wild
[00:01:49] Het john west besef
[00:01:51] Daar s net te veel skuld
[00:01:58] John west ek weet jy mis jou plaas
[00:02:02] Ek weet jy dink aan abraham en aan petrus wat dronk raas
[00:02:07] Jy droom van koringlande jy bid nogsteeds vir reen
[00:02:12] En al mis jy ook die vrystaat in die kaap sal god jou seen
[00:02:19] John west ek weet jy mis jou plaas
[00:02:24] Ek weet jy dink aan abraham en aan petrus wat dronk raas
[00:02:29] Jy droom van koringlande jy bid nogsteeds vir reen
[00:02:33] En al mis jy ook die vrystaat in die kaap sal god jou seen
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 有时候寂寞 [王蓉]
- 一世情 [徐亨]
- 慢嗨大碟 [DJ舞曲]
- Had Me a Girl [Tom Waits]
- Blenderhead(Album Version) [Bad Religion]
- Humungous Tree [Barenaked Ladies]
- Evil [Stevie Wonder]
- 爱情毒药 [一休]
- On The Road Again / I Play The Road [Straight No Chaser]
- 姐姐好饿 [elephant DEE 徐熙娣]
- Linnunrata [CMX&Kotiteollisuus&51 Koo]
- Because of You [Kelly Clarkson]
- I’ve Never Been In Love Before [Frank Sinatra]
- I’ll Go Down Swinging [Porter Wagoner]
- (Get Your Kicks On) Route 66 [Nat King Cole]
- Let’s Dance [Chris Montez]
- Nobody Knows Me(Live) [Madonna]
- ファンファーレが聴こえる [ウルトラタワー]
- Heavy [BiN-JiP]
- Sogni e nostalgia [Neffa]
- Bisik Namaku [茜拉]
- Show Me Love(EDX Remix) [Sam Feldt&Kimberly Anne]
- You Never Talked About Me [Del Shannon]
- I Got A Woman [Ray Charles]
- In Hollow Halls Beneath The Falls [Summoning]
- A Beatiful Life [Jim Reeves]
- Dancing In The Dark [Frank Sinatra]
- International Rescue [Fuzzbox]
- Marry me [TreeTops]
- Sincerely / Teach Me Tonight (With Phyllis McGuire) [Barry Manilow]
- 勐巴拉娜西 [刘良杰]
- Till My Heartaches End [Ella May Saison]
- Skip to My Lou [Sing N Play]
- You Are Loved (Don’t Give Up) [InstaHit Crew]
- Without Your Love, I’m Going Nowhere [Ameritz Tribute Standards]
- I’ m Outta Love [Disco Band]
- Be What You Wanna Be [A Certain Ratio]
- In Time [Kris Allen]
- 过岛的海浪 [刘念鸿]
- 缘尽世间 [萧忆情Alex]
- 漫步云端(徐婕儿 海豚湾恋人) [张韶涵]