《Aan Jou van My》歌词

[00:00:00] Aan Jou van My - Robbie Wessels
[00:00:02] Written by:Robbie Wessels
[00:00:20] Ek dink jy haat dit in malls
[00:00:23] Jy hou van stil wees en waterfalls
[00:00:27] Jy hou daarvan as dit reã n
[00:00:31] As die donderweer dreun
[00:00:37] Jy kyk nuus en cartblanche in die aand
[00:00:40] Voel jy ook alleen in augustus se maand
[00:00:46] Ek droom van 'n dag langs 'n stroom in die kaap
[00:00:50] Op 'n grond pad wat niemand van weet
[00:00:56] Ek droom van jou as ek rond ry
[00:00:59] As ek soms van die stad wil vergeet
[00:01:06] Sing vir my engel sing vir jou engel
[00:01:10] Sing blouberg se strand sing blouberg se strand
[00:01:14] Speel tussen treine tussen treine
[00:01:18] Maar hou vas my hand hou vas jou hand
[00:01:21] Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
[00:01:25] Vir almal wat huil vir almal wat huil
[00:01:29] So ek alles vir een aand met jou kon verruil
[00:01:36] Was die nooi in die kar miskien jy
[00:01:40] Het ek vandag verby jou gery
[00:01:43] Was jou blou oã verniet vir my mooi
[00:01:47] Was die robot verniet vir my rooi
[00:01:53] Ek wens dit was jy in my baan
[00:01:57] Ek wens ek kon weet jy bestaan
[00:02:03] Al ontmoet ek jou nooit
[00:02:04] Langs daai stroom in die kaap
[00:02:06] Al is daai grond pad lankal oorspoel
[00:02:12] Glo ek jy sit ook in traffic
[00:02:16] Half vyf na die stad se gewoel
[00:02:23] Sing vir my droom vrou
[00:02:27] Sing cowboy kitaar
[00:02:31] Speel vir my liefling
[00:02:34] As die traffic bedaar
[00:02:38] Want vandag voel ek beter
[00:02:42] My stad is so mooi
[00:02:46] Dis bewolk in pretoria jakaranda getooi
[00:02:54] Sing vir my engel sing vir jou engel
[00:02:57] Sing blouberg se strand sing blouberg se strand
[00:03:01] Speel tussen treine
[00:03:05] Maar hou vas my hand hou vas jou hand
[00:03:09] Want vanaand voel ek hartseer vanaand voel jy hartseer
[00:03:13] Vir almal wat huil vir almal wat huil
[00:03:16] So ek alles vir een aand met jou kon verruil
[00:03:24] Sing vir my droom vrou sing vir jou droom vrou
[00:03:28] Sing cowboy kitaar sing cowboy kitaar
[00:03:32] Speel vir my liefling
[00:03:36] As die traffic bedaar as die traffic bedaar
[00:03:40] Want vandag voel ek beter
[00:03:43] My stad is so mooi
[00:03:47] Dis bewolk in pretoria dis bewolk in pretoria
[00:03:51] Jakaranda getooi
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 小树叶 [儿童歌曲]
- 乱世枭雄0124 [单田芳]
- いつもいつまでも [安全地帯]
- 天才与白痴 [陈果]
- 公主还没来 [黎晓欣]
- Bay day [网络歌手]
- You’re a Window [Martin And James]
- Living Room [Mark Harris]
- L.I.F.E. [Sarai&Jaguar]
- If I Cried Every Time You Hurt Me [Wanda Jackson]
- 时光倒流 [洪凯]
- Hope For The Future(Jaded Mix) [Paul McCartney]
- Give Him the Ooh-La-La(Remaster) [Blossom Dearie]
- Rock Of Ages [Black Prairie]
- Wonderamaland [Dramarama]
- Titanium (Acapella Dry) [De Lorean]
- Und trittst du in das Leben raus [Floh de Cologne]
- Diário de um Vencedor(Playback) [Sara Villela]
- The Wizard And I [Carole Shelley]
- La del Moo Colorado [Banda Puros]
- Have Yourself a Merry Little Christmas [Platinum Holiday All-Star]
- Gypsies, Tramps & Thieves [The Seventies]
- Make It with You [Ronnie Dyson]
- 一人饮酒醉 一人两袖清风 [MC麦铛铛]
- 春梦良宵 [许冠杰]
- 左手だけは离さない [doa]
- Calypso [John Denver]
- Chacarera para Mi Voz [Los Manseros Santiagueos]
- 腐れ外道とチョコレゐト [ちぃむdmp☆]
- Dhoondein [Abhijeet Sawant]
- Moon Baby(Live) [Godsmack]
- Ready Teddy [Elvis Presley]
- 大话西游 [MC冷宇]
- Silent Night [Pat Boone]
- Surfin’ Hearse [Jan & Dean]
- Hong Kong Star [France Gall]
- You Who Braved the Storm [Johnny Parry&Ben Milway&D]
- I Will Survive [Ambar&Mary F]
- 一天一天等下去(吴奇隆 粤) [小虎队]
- For Emily, Whenever I May Find Her(Live) [Simon And Garfunkel]