《Af en Af》歌词

[00:00:00] Af en Af - Kurt Darren
[00:00:01] Written by:Johan Oberholzer
[00:00:07] Oesters sjampaign kerse op die kantlyn vyf en twintig
[00:00:11] Rose om
[00:00:11] Die rooiwyn loftus versfeld was nog nooit
[00:00:15] So lekker soos nou nie
[00:00:19] Net jy en ek die wagte by die hek ek
[00:00:22] Moes nou wraggies elke liewe toutjie trek
[00:00:24] Om hierdie aand te re l maar niks is ooit te veel vir jou nie
[00:00:32] En nou begin die aksie liefie
[00:00:38] Af af af en af gaan al ligte
[00:00:41] In die nag nag nag sag speel daai liedjie
[00:00:44] Wat ons altwee laaik ken ons nie
[00:00:47] Die woorde nie net oh oh oh eh oh eh oh
[00:00:51] Op op op en op gaan temperature
[00:00:53] In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
[00:00:57] Dis 'n lekker lekker langskop
[00:00:58] Om tussen deur die pale aand
[00:01:03] Ek het jou nou verras toe jy jou o sit op
[00:01:06] Daai mooi ring in die glas en as ek kyk
[00:01:10] Na hoe jou o oplig dan voel ek heel verlig in my hart
[00:01:16] Jy soen my weer en as ek iets wil sê soen
[00:01:19] Jy my nog 'n keer en fluister saggies ja
[00:01:22] In my linkeroor dit maak my weer van voor af verlief
[00:01:28] Maar nou begin die aksie liefie
[00:01:35] Af af af en af gaan al ligte
[00:01:37] In die nag nag nag sag speel daai liedjie
[00:01:41] Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde
[00:01:44] Nie net oh oh oh eh oh eh oh
[00:01:47] Op op op en op gaan temperature
[00:01:50] In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
[00:01:53] Dis 'n lekker lekker langskop
[00:01:55] Om tussen deur die pale aand
[00:02:00] Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
[00:02:03] Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
[00:02:06] Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
[00:02:13] Ek skiet die proppie van die vonkelwyn in die lig op
[00:02:16] Ons klink 'n glasie en ek hou jou lippe dop
[00:02:19] Dit voel so reg as ek jou styf teen my vashou
[00:02:25] En nou begin die aksie liefie
[00:02:32] Af af af en af gaan al ligte
[00:02:34] In die nag nag nag sag speel daai liedjie
[00:02:37] Wat ons altwee laaik ken ons nie die woorde
[00:02:41] Nie net oh oh oh eh oh eh oh
[00:02:44] Op op op en op gaan temperature
[00:02:47] In my kop kop kop moenie stop met al jou liefde
[00:02:50] Dis 'n lekker lekker langskop
[00:02:52] Om tussen deur die pale aand
[00:02:57] Dis 'n lekker lekker langskop
[00:02:58] Om tussen deur die pale aand
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- 真情几许有 [车继铃]
- そよかぜらいふ [酒井香奈子]
- 如果你爱上了我 [葛思阳]
- As Long as I’m Moving [Ruth Brown]
- I Remember the Feeling [Barbara Lewis]
- Tonight’s The Night [Steeleye Span]
- Honeymoon in San Francisco(Live) [Of Montreal]
- Don’t Break Your Heart On Me [Gabrielle Aplin]
- 乱世桃花 [林子祥&叶蒨文]
- Flying North [Thomas Dolby]
- Rolling on the River [Tom Harder]
- Betty’s Diner(Bonus Remix) [Carrie Newcomer]
- BLINK(128 BPM) [Heartclub]
- ウソとホント~PianoSolo [横山克]
- 盛世中国年 [王艺霖]
- Under Your Spell(JP Candela Remix) [Dover]
- Jonny, wenn du Geburtstag hast [Eartha Kitt]
- Perdidos [Monchy & Alexandra]
- Scream & Shout [Summer Party Playerz&W.Ad]
- Take A Chance On Me [The Musical String Band]
- Artificial Flowers [Bobby Darin]
- 剧梦中国 (Live) [陈伟霆&赵丽颖]
- 我知道 [刘一凡]
- Broadway [Dexter Gordon]
- Tattooed On My Mind(Live) [Sitti]
- Ride Wit Me [James Harden]
- Wildwood Flower [Ramblin’ Jack Elliott]
- Misty [Joni James]
- Pennies From Heaven [Billie Holiday]
- The Journey (Live) [The Cranberries]
- 千秋月国色生香 [龙杨]
- (Feat. Rhymer) [Monday Kiz&Rhymer]
- 爱情不是玩游戏 [方便]
- Good Vibrations(Live In Hawaii / 8/25/67) [The Beach Boys]
- 醉美肇源 [贾双辉]
- 你很像你父亲 [长谷川 稀世]
- Langaw [GRIN DEPT.]
- Wichita Lineman (In the Style of Glen Campbell)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- 新小放牛 (河北民歌) [廖莎]
- 朝鲜卡拉Ok版 [彭野]
- 逆流 [小曲儿]