《24/7/365》歌词

[00:00:00] 24/7/365 - Heinz Winckler
[00:00:09] Written by:Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:18] Tyd vlieg vinnig by ons verby elke
[00:00:22] Oomblik is n skat vir jou en my
[00:00:25] Maak nie saak
[00:00:27] Waar ek is saam met jou nie jou nie
[00:00:32] Ek sê te veel eendag as ek groot is
[00:00:36] Maar wat as ons dan uitloose op hier en nou
[00:00:40] Van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou
[00:00:46] Oh 24 7 3 6 5
[00:00:50] Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:00:54] H** lief ek is vir jou
[00:01:00] Oh 24 7 3 6 5
[00:01:05] Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
[00:01:09] H** lief ek is vir jou
[00:01:15] Vir jou
[00:01:24] 4 seisoene week 25
[00:01:27] Die horlosie se wyser tik net voort
[00:01:31] Wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort
[00:01:35] Soos dit hoort
[00:01:38] As n tydmasjien moontlik was
[00:01:42] Sou ek net belangstel indien dit vir my
[00:01:45] Nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee
[00:01:52] Oh 24 7 3 6 5
[00:01:56] Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:02:00] H** lief ek is vir jou
[00:02:06] Oh 24 7 3 6 5
[00:02:10] Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
[00:02:14] H** lief ek is vir jou
[00:02:22] Ek wens ek was n towenaar
[00:02:25] Dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar
[00:02:28] Om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly
[00:02:36] 24 7 3 6 5
[00:02:39] Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:02:43] H** lief ek is vir jou
[00:02:51] 24 7 3 6 5
[00:02:54] Elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:02:58] H** lief ek is vir jou
[00:03:04] Oh 24 7 3 6 5
[00:03:08] Elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
[00:03:13] H** lief ek is vir jou
[00:03:19] Vir jou
[00:03:23] Vir jou
[00:03:27] Vir jou
[00:03:34] Vir jou
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 爱我离开我 [李翊君]
- Papa Was A Rollin Stone [George Michael]
- 不同的日子 [孙更俊]
- Mozart’s Lullaby [苏西托曼]
- Anniversary Blue Yodel(Blue Yodel #7) [Doc Watson Family]
- 挿入歌 仆达のSomeday [岩崎良美]
- おくりびと [AI]
- 送我一支胡姬花 [吴莺音]
- Don’t Do The Things He’d Do [Wanda Jackson]
- Cross Road Blues [Robert Johnson]
- Dans Un Bouge Du Vieux Port [Edith Piaf]
- Y’en a un de Trop [Edith Piaf]
- Hey! Little Girl [Del Shannon]
- 坚强 [陈柏宇]
- Some Sunday Morning (San Antonio) [Helen Forrest&Victor Youn]
- Moonraker [Shirley Bassey]
- Santa Baby [Christmas Party Allstars]
- Where He Leads Me (I Will Follow) [Ray Price]
- Living in America [Kids Fitness Music]
- El Amor No Se Vende [Pesado]
- Do Nothin’ Till You Hear Me [Anita O’Day]
- 《狮子王》主题曲 [群星]
- Everything Happens To Me [Julie London]
- My Heart Cries [Etta James]
- HELLO HAPPY(FEAT.) [YuHee-Yeol&MFBTY]
- Mad About The Boy [Lena Horne]
- Shake Out(Original Mix) [Damo Cassetti]
- 爱苗 [周思洁]
- Celebrate(Ryan Riback Remix) [MIKA&Pharrell Williams]
- 水中的女人(Live) [鈴木常吉]
- 过去成向往 [吴晴]
- La Marimba [NMR Digital]
- When I Live My Dream [Cosmic Noise]
- 天亮我才舍得忘记你 [任翘]
- 我为什么喜欢墨尔本?(下) [歪果wiggle电台]
- Dio fa qualcosa [Bebe]
- Head And Heart(Album Version) [John Martyn]
- 玄 [甄妮]
- 转世桃花 [司徒兰芳]
- 星光 [凤凰传奇]