《Asseblief My Lief》歌词

[00:00:00] Asseblief My Lief - Robbie Wessels
[00:00:01] Written by:Robbie Wessels
[00:00:05] Hannes het gedink hy gaan sy luck probeer
[00:00:07] Gewoonlik hang die sleutel by die agterdeur
[00:00:10] Hy weet dat hy na nege nie sy girl mag steur
[00:00:13] Want haar pa slaap sag en hy laai altyd die haelgeweer
[00:00:18] Dit was twee uur daardie oggend toe hy haar traai bel
[00:00:20] Hy't geweet hy moet dit eerste vir sy girl vertel
[00:00:23] As sy die storie moet hoor by haar beste pel
[00:00:25] Is dit verby met hannes nel
[00:00:30] Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:00:35] Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:00:40] Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:00:43] Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:00:45] Asseblief my lief
[00:00:52] Dit was drie uur toe hannes aan haar ruit klop
[00:00:56] Sy tjommie spanner loop en drink nog aan sy loopdop
[00:00:58] Hy piepie sirkels op die teer en teen 'n wieldop
[00:01:00] Van 'n spietkop wat toevallig langs hom in die pad stop
[00:01:06] Ou spanner het vir jare in die tronk gebly
[00:01:08] Hy het lanklaas met 'n spietkop op die straat baklei
[00:01:11] Toe hannes kom probeer om hulle stil te kry
[00:01:14] Word hy deur n vragmotor raakgery
[00:01:18] Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:01:23] Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:01:28] Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:01:31] Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:01:33] Asseblief my lief
[00:01:41] Die storm het bedaar twee maande later
[00:01:43] Hannes is stabiel hy drink net whiskey en water
[00:01:46] In die plaaslike koerant sien ons vir
[00:01:48] Hannes en sy mater en sy girlfriend word by die dag kwater
[00:01:54] Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:01:59] Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:02:04] Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:02:07] Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:02:09] Asseblief my lief
[00:02:12] Asseblief my lief sy's nie naastenby so mooi soos jy nie
[00:02:17] Asseblief my lief ek het regtig nie bedoel om haar te vry nie
[00:02:23] Ek weet jy sal my nooit weer vertrou nie
[00:02:25] Ek was vir niemand nog so lief soos vir jou nie
[00:02:28] Asseblief my lief
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- Last Man Standing [Pop Evil]
- Kill Mercy Within [Korn]
- 素颜 [Twins]
- Shelter In The Storm [Dare]
- Flaming Telepaths [Blue Oyster Cult]
- Reach Your Peak(2006 Remastered LP Version) [Sister Sledge]
- Party It Up [AAA]
- 我爱北京天安门 [金铭]
- Xoxo [Humming Urban Stereo&As O]
- 勇敢爱 [庄心妍]
- Le vagabond [Richard Anthony]
- Contra el Aire [Camilo Sesto]
- Hello [The British Pop Band]
- Mack The Knife [Bobby Darin]
- Alkohol [Alkehol]
- Caldonia(Remastered) [Erskine Hawkins]
- What Are You Afraid Of [VIKKI CARR]
- Action This Day [Queen]
- 花落相思梦 [亚郎]
- 薛家将0071 [单田芳]
- When Christmas Comes [Mariah Carey]
- Little White Lies [Pat Boone]
- I Fall To Pieces [Johnny Tillotson]
- 神契幻奇谭 (TV Version) [影视原声]
- 愿做你爱的宝贝(DJ版) [后来者]
- Why Should The Father Bother [Petra]
- 退潮酉时 [陈旭东]
- Chandelier(Operación Triunfo 2017) [Aitana Ocaa]
- 生之独白(1985版) [王素雯]
- What A Wonderful World [Louis Armstrong]
- Hacia Belén Va una Burra Rin, Rin [Coro Infantil Quita y Pon]
- Si dolce è’l tormento [Martín Oro&Mónica Pustiln]
- Loose Change [The Animals]
- Tequila [Sebi Lee]
- Good Lovin’ [THE CLOVERS]
- Good Morning Heartache [Billie Holiday]
- Turn Back Time [Aqua]
- Perfect Storm [Brad Paisley]
- 我知道你很难过(Live) [毕夏]
- Je cours [Joyce Jonathan]
- Won’t Apologize [Ramir]