《Kinders Van Die Wind》歌词

[00:00:00] Kinders Van Die Wind - Patrizio Buanne
[00:00:23] Ek ken n ou ou liedjie
[00:00:28] Van lewenswel en wee
[00:00:33] Van lank vergane skepe in
[00:00:38] Die kelders van die see
[00:00:46] Die woorde is vergete
[00:00:51] En tog die deuntjie draal
[00:00:56] Soos vaag onthoude grepies uit
[00:01:01] N baie ou verhaal
[00:01:06] Van swerwers sonder rigting
[00:01:11] Van soekers wat nooit vind
[00:01:17] En eindelik was almal maar
[00:01:22] Net kinders van die wind
[00:01:29] Gesigte drome name
[00:01:34] Is deur die wind verwaai
[00:01:40] En waarheen al die woorde is
[00:01:44] Sou net n kind kon raai
[00:01:50] Swerwers sonder rigting
[00:01:55] Soekers wat nooit vind
[00:02:00] En eindelik was almal maar
[00:02:05] Kinders van die wind
[00:02:10] En eindelik was almal maar
[00:02:16] Kinders van die wind
[00:02:20] En eindelik was almal maar
[00:02:25] Kinders van die wind
[00:02:31] Kinders van die wind
您可能还喜欢歌手Patrizio Buanne的歌曲:
随机推荐歌词:
- 浪漫布局 [李蕙敏]
- 香奇 [万昕]
- The Worst Day Ever [Simple Plan]
- Walkie Talkie Man [Steriogram]
- 请到天涯海角来 [群星]
- SOS [Fozzy]
- 月半弯 [胡琳]
- Ultra High [Lazy]
- California(Take 1|Solo Acoustic) [Bob Dylan]
- Hindi Mo Lang Alam [3 A.M.]
- Tailspin Headwhack [Chris Duarte Group]
- More and More [Vera Lynn]
- ’A luciana [Renato Carosone]
- Quinto Patio [Emilio Tuero]
- Treat Me Nice [Elvis Presley]
- 兄弟干杯 [何遇程]
- Hingga Dunia Melihat [Dygta]
- We Are the Champions [Great ”O” Music&RR&D.R]
- 新年钱不够用 [庄学忠]
- Deep River [Sam Cooke]
- 坟场蹦迪 [精灵]
- The Greatest Gift [Henry Mancini]
- Acompáame [Arianna (Mexican)]
- Daily Growing [Connla]
- 你是一片风中飘舞的绿叶 [方克]
- My Own Fault, Baby [B.B. King]
- 花 [子玄]
- 孤单的人等著天亮 [小城星电台]
- Miss Otis Regrets(She’s Unable To Lunch Today)(Live At The Sands/1960/Remastered 2002) [Nat King Cole]
- Sleepy Lagoon [The Platters]
- Love Her Madly [The Doors]
- Danny Boy [Johnny Preston]
- Horny [Mark Morrison]
- 幸福一百 [环宇组合-环环]
- Bumble Bee [Memphis Minnie]
- 三月的风不及四月的你 [祁南夕]
- Como Acostumbro [La lupe]
- No, No, No, No [James Brown]
- Sandarkan Resahmu Di Bahuku [Sohaimi Mior Hassan]
- 最爱的人却伤我最深 (DJ 伟然 Remix) [DJ舞曲]
- 规劝青少年祈愿文 佛光祈愿文 [星云大师]
- 21世紀マン(20th anniversary ver.) [山崎まさよし]