《Halley se Komeet》歌词

[00:00:00] Halley se Komeet - Robbie Wessels
[00:00:00] Written by:Robbie Wessels
[00:00:10] As ek net meer kon droom
[00:00:15] Van die wind in die takke
[00:00:17] Van die ou wilgerboom op die plaas
[00:00:26] Ek sal alles verruil om weer sondag na kerk
[00:00:33] Saam met remi te huil vir oulaas
[00:00:41] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:00:44] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:00:47] Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
[00:00:51] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[00:00:54] Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:00:58] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:01:01] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:01:05] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[00:01:10] Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
[00:01:17] Smelt vir ons kaas in die pan
[00:01:24] Vertel vir my weer hoe kry heidi so seer
[00:01:31] En waar kom tautau vandaan
[00:01:39] As ek net weer kan glo
[00:01:44] Soos 'n kind kan vertrou
[00:01:47] Daar is engele daarbo wat ons bless
[00:01:55] As ek net weer kan kyk
[00:02:00] Hoe die vlei begin loop
[00:02:02] En hoe jou mielies weer mooi lyk john west
[00:02:10] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:02:13] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:02:17] Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
[00:02:20] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[00:02:24] Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:02:27] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:02:30] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:02:34] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[00:02:39] Is remi se apie dan dood
[00:02:46] Of speel hy nogsteeds toneel
[00:02:53] Pa is nonna al terug
[00:02:56] Is dit reën in die lug
[00:03:00] Of het ek myself weer verbeel
[00:03:10] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:03:13] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:03:17] Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
[00:03:20] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[00:03:24] Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:03:27] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:03:31] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:03:34] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 匆匆 [李翊君]
- 很快再相见 [Zveri]
- Give It Up [Haddaway]
- 父亲 [降央卓玛]
- Youth of the Nation [P.O.D.]
- Too Much Monkey Business [Chuck Berry]
- Green Belly [Ty Segall]
- 迷人女声开场 [7妹]
- Taco de Palabras [Lila Downs]
- 愁相思 [MC巴莫]
- 一起走天涯(DJ版) [樊少华&唐薇]
- Mambo Bacan [Line Renaud]
- 七彩内蒙古 [魏君华&苏勒亚其其格&朱宇飞&向荣]
- 妈妈 [沙宝亮]
- The Way [Ariana Grande&Mac Miller]
- Goodnight Sweetheart [Dean Martin]
- Pour Moi La Vie Va Commencer [Johnny Hallyday]
- You Took Advantage Of Me [Billie Holiday]
- Desafinado [Ella Fitzgerald]
- Pousse Cafe [Julie London]
- Twice My Age [Shabba Ranks]
- Queenie Wahine’s Papaya [Elvis Presley]
- Swagga Like Us(Album Version|Explicit) [Lil Wayne&Jay-Z&T.I.&Kany]
- Cristal [Dalva De Oliveira]
- Ambience/Limousine [Brand New]
- You’re Not Sorry [Country Big Band]
- All That Jazz [New Kids In Town]
- Key To The Highway [Dinah Washington]
- BLAST OFF(A.R. Mix) [D’Mixmasters]
- Fire And Rain [Dead Waiter]
- Raunchy [Bill Justis]
- 大笨蛋(DJ版伴奏)(DJ版伴奏) [汤川]
- 分身办法 [夏韶声]
- I Let A Song Go Out Of My Heart [Rosemary Clooney]
- 点赞新时代 [乌兰图雅]
- 再也不想回到从前 [刘婕]
- Si Amaneciera [Saratoga]
- Me Gusta Tener de a Dos [El Palomito de Guanajuato]
- Christmas Dreaming [Frank Sinatra]
- 流川ガールズソング [三澤紗千香&伊藤美来]
- Beautiful Drug [Zac Brown Band]