《Kom Huistoe》歌词

[00:00:00] Kom Huistoe - Kurt Darren
[00:00:00] Written by:Kurt Darren/Ricus Nel/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:06] Ouma se beskuit
[00:00:08] Blomme dit maak my lam
[00:00:12] Vure wat laat nag brand
[00:00:16] Spore op 'n goue strand
[00:00:21] Kuiers om die stoof
[00:00:24] Die wit van 'n kaapse huis
[00:00:28] Boerewors pap en vleis
[00:00:32] Die reuk van 'n plaaskombuis
[00:00:37] Pik jy soms 'n traan
[00:00:40] Sit jy en verlang
[00:00:44] Kom huistoe
[00:00:45] Kom huistoe
[00:00:46] Nader aan jou son
[00:00:50] Nader aan jou grond
[00:00:53] Waar die groen gras groei daarom
[00:00:59] Kom huistoe
[00:01:00] Kom huistoe
[00:01:02] Nader aan jou naam
[00:01:05] Want jy kom hier vandaan
[00:01:09] En die groen gras groei daarom
[00:01:12] Ja die groen gras groei daarom
[00:01:19] Waterlemoenkonfyt
[00:01:22] Sokkie om elke draai
[00:01:26] Aai aai die witboskraai
[00:01:29] Van hier tot in mosselbaai
[00:01:35] Bokke kap dit uit
[00:01:37] Protea dit land se trots
[00:01:41] Kersfees op hartenbos
[00:01:45] Hier het jy jou hart gelos
[00:01:50] Pik jy soms 'n traan
[00:01:54] Sit jy en verlang
[00:01:57] Kom huistoe
[00:01:59] Kom huistoe
[00:02:00] Nader aan jou son
[00:02:04] Nader aan jou grond
[00:02:07] Waar die groen gras groei daarom
[00:02:12] Oh
[00:02:13] Kom huistoe kom huistoe
[00:02:15] Nader aan jou naam
[00:02:19] Want jy kom hier vandaan
[00:02:22] En die groen gras groei daarom
[00:02:26] Ja die groen gras groei daarom
[00:02:34] Ek weet dit is maklik om te praat
[00:02:37] Maar jy moet luister na jou hart
[00:02:42] Daar's 'n beter tyd wat kom
[00:02:46] En die groen gras groei daarom
[00:02:50] Mmmm
[00:02:51] Kom huistoe
[00:02:52] Kom huistoe
[00:02:54] Nader aan jou son
[00:02:58] Nader aan jou grond
[00:03:01] Waar die groen gras groei daarom
[00:03:06] Oh
[00:03:07] Kom huistoe
[00:03:08] Kom huistoe
[00:03:09] Nader aan jou naam
[00:03:13] Want jy kom hier vandaan
[00:03:17] En die groen gras groei daarom
[00:03:20] Ja die groen gras groei daarom
[00:03:27] Kom huistoe
[00:03:29] Nader aan jou son
[00:03:33] Nader aan jou grond
[00:03:36] Waar die groen gras groei daarom
[00:03:40] Ja die groen gras groei daarom
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- 回到初恋 [谢军]
- 我说Ya!你说Yeah! (Deut With LYN) [金泰宇]
- Bleed [The Maneken]
- Scars [Upon A Burning Body]
- 恋之火 [汤唯]
- 车载音乐 Logo [网络歌手]
- 爱情啊 爱情啊 [权勇旭]
- BRIGHT [ZAYN]
- Seul(Radio Edit) [Sylvain Cossette]
- You’re Mine Now [Chet Baker]
- Yellow Submarine [Fisher-Price]
- Who Let the Dogs Out? [Ameritz Countdown Karaoke]
- Si Me Quisieras [Roel]
- West of the Wall [Toni Fisher]
- Wild Mountain Thyme [Judy Collins]
- Trust In Me [Etta James]
- Because of Love [Billy Fury]
- Drinking Champagne [Ameritz - Tribute]
- Mother Machree [John Gary]
- Nada [Julia Zenko]
- Love Is Alive [Gary Wright]
- Ricky [Weird Al Yankovic]
- 我一直在这里等你 [程琳]
- Heaven’s On Fire(Live/1992) [Kiss]
- We Are Never Ever Getting Back Together [Café Amargo]
- Mariandl(2005 Digital Remaster) [Conny Froboess]
- After The Gold Rush [Nana Mouskouri]
- 如果有一天我从你的世界消失了 [程一]
- Rainbow Dream [Big Mama]
- Strong As Steel(7” Version) [Five Star]
- If It Ain’t Love [Boswell Sisters]
- Daydreams About Night Things [Ronnie Griffiths&Driftwoo]
- That’s My Kind of Night(Instrumental Version) [Country Pop All-Stars]
- Lost in the Stars [Frank Sinatra]
- Porque... [Manuel Carrasco]
- Ready, Willing and Able [Doris Day]
- As Long As She Needs Me [Sammy Davis Jr.]
- Vocal(Flashmob Remix) [Pet Shop Boys]
- 凌乱爱 [安苏羽]
- Afterglow(feat. Rory Rodriguez) [Kingdom of Giants&Rory Ro]
- 秋莲[Live] [曾静玟]
- 妈妈请你也保重 [林俊逸]