《Bikini》歌词

[00:00:00] Bikini - Die Campbells
[00:00:00] Written by:Anton Myburgh
[00:00:01] Bikini bikini
[00:00:08] Bikini bikini
[00:00:14] Sal jy saam met my n vis gaan vang
[00:00:17] Die hele naweek daar op baberspan
[00:00:21] Los jou boetie by die huis
[00:00:24] Ek wil jou n ding gaan wys
[00:00:25] Sal jy saam met my n vis gaan vang
[00:00:29] Ek het n eenman tentjie saam gebring
[00:00:32] En as dit koud word kan ons daarin spring
[00:00:37] Op die radio se kurt darren
[00:00:40] Hy se hy voel so alleen leen leen leen
[00:00:44] Ek wil jou lyf in n bikini sien
[00:00:47] Ek wil jou bene in mini sien
[00:00:51] Ek weet daars baie visse in die dam
[00:00:55] Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang
[00:00:59] Ek wil jou lyf in n bikini sien
[00:01:02] Ek wil jou bene in n mini sien
[00:01:06] Ek wil my hande om daai lyfie kry
[00:01:10] Kom jy saam met my
[00:01:14] Ek speel vir ons n ou elvis plaat
[00:01:17] Dan kan ons wakker bly tot baie laat
[00:01:21] En dan spring ek op as katrolle praat
[00:01:25] Sal jy saam my n vis gaan vang
[00:01:29] Ek wil jou lyf in n bikini sien
[00:01:32] Ek wil jou bene in n mini sien
[00:01:36] Ek weet daars baie visse in die dam
[00:01:40] Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang
[00:01:44] Ek wil jou lyf in n bikini sien
[00:01:47] Ek wil jou bene in n mini sien
[00:01:51] Ek wil my hande om daai lyfie kry
[00:01:55] Kom jy saam met my
[00:02:10] Kom jy saam met my
[00:02:14] Jy kan saam met my die vispap brei
[00:02:18] Dalk kan ons n ou grote kry
[00:02:21] Asseblief se net-net ja
[00:02:23] As ek jou n keer gaan vra
[00:02:25] Sal jy saam met my n vis gaan vang
[00:02:29] Ek wil jou lyf in n bikini sien
[00:02:32] Ek wil jou bene in n mini sien
[00:02:36] Ek weet daars baie visse in die dam
[00:02:40] Maar sal ek jou kan vang sal ek jou kan vang
[00:02:44] Ek wil jou lyf in n bikini sien
[00:02:47] Ek wil jou bene in n mini sien
[00:02:51] Ek wil my hande om daai lyfie kry
[00:02:55] Kom jy saam met my
您可能还喜欢歌手Die Campbells的歌曲:
随机推荐歌词:
- 会哭的人不一定流泪 [牛歌]
- 伤泪 [韩超]
- いずこの空 [ヒナタカコ]
- I Couldn’t Believe It Was True(Live At The Beacon Theatre, NYC, 2003) [Willie Nelson&John Mellen]
- The Dresses Song [Lisa Germano]
- On And On [Triumph]
- I’ve Learned to Smile [Hali Hicks]
- L’Enfer Et Moi (Eurovision 2013-France) [Amandine Bourgeois]
- Truckin’(Live at Seneca College Field House, Toronto, Ontario, Canada, No) [Grateful Dead]
- Atlantic Claire [Phillip Boa & The Voodooc]
- Spanish Guitar [Gary Moore&Phil Lynott]
- 过敏 [杨丞琳]
- Problem Child [Roy Orbison]
- Maybellene [Lo Mejor del Rock de los ]
- I Done Got Wise [Muddy Waters]
- Bajo los Puentes de París [Sara Montiel]
- Can’T Remember To Forget You [Level Eleven]
- No One’s Gonna Love You [morgan joanel]
- Gloomy Sunday [Mel Tormé]
- Dis-moi [Charles Aznavour]
- Summer’s Gone [Paul Anka]
- Arde Paris [Ana Belen]
- The Great Speckled Bird [Rose Maddox]
- O Habitat Da Felicidade [Zélia Duncan]
- Is It Really Over [Jim Reeves]
- Little Pony(Remastered 2015) [Lambert[欧美]&Hendricks & R]
- Des histoires [Edith Piaf]
- Lucky Guy [The Cascades]
- Sometime [Valentin (ヴァレンティン)]
- No One Will Ever Know [Roy Orbison]
- 自由帳 [Dabo&晋平太]
- 车载音乐在车厢 [哲毅]
- I’m A Master [Mr.JIN]
- Candy Kisses [Tony Bennett]
- Do Wah Diddy Diddy [Dolly Dots]
- Handy Man [Brand New Rockers]
- Promises(Drum & Bass Remix) [Magic Remixers]
- Living Out Loud(Extended Mix) [JayKode&Karra]
- 与你的距离 [Every Single Day]
- Mr.Platnic(试听版) [Fairies]