《24/7/365》歌词

[00:00:00] 24/7/365 (Live) - Heinz Winckler
[00:00:00] Written by : Heinz Winckler/Don Kelly/Marc Brendon
[00:00:14] Tyd vlieg vinnig by ons verby elke oomblik is n skat vir jou en my
[00:00:22] Maak nie saak waar ek is saam met jou nie
[00:00:29] Ek sê te veel eendag as ek groot is
[00:00:32] Maar wat as ons dan uitloose op hier en nou
[00:00:36] Van uitstel gaan daar afstel kom gryp die dag gou
[00:00:43] 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:00:51] Hoe lief ek is vir jou
[00:00:58] 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
[00:01:05] Hoe lief ek is vir jou
[00:01:11] Vir jou
[00:01:20] 4 seisoene week 52
[00:01:23] Die horlosie se wyser tik net voort
[00:01:27] Wens dinge kan bietjie minder jaag soos dit hoort
[00:01:34] As n tydmasjien moontlik was
[00:01:38] Sou ek net belangstel indien dit vir my
[00:01:41] Nog n paar minute kwaliteit saam met jou kan gee
[00:01:49] 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:01:56] Hoe lief ek is vir jou
[00:02:03] 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek
[00:02:11] Hoe lief ek is vir jou
[00:02:18] Ek wens ek was n towenaar
[00:02:21] Dan maak ek elke liewe jaar n skrikkeljaar
[00:02:24] Om n hele ekstra dag te kry om by jou te bly
[00:02:33] 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:02:40] Hoe lief ek is vir jou
[00:02:47] 24/7/365 elke sekonde van die dag wil ek beskryf
[00:02:54] Hoe lief ek is vir jou
[00:03:01] 24/7/365 elke kans wat ek kan kry wil ek jou wys
[00:03:09] Hoe lief ek is vir jou
[00:03:15] Vir jou
[00:03:19] Vir jou
[00:03:22] Vir jou
[00:03:30] Vir jou
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 灵 [张与辰]
- Just Travelling Through [THE THRILLS]
- Bottled Affection (Cathedral Version) [Cold War Kids]
- Black Smif-N-Wessun(Lp Version) [Black Moon]
- Rag Doll [The Four Seasons]
- Hermanos [X.Travagant]
- Stay As Sweet As You Are [Jerry Vale]
- Judy [Elvis Presley]
- My Love [InstaHit Crew]
- Love, Look Away [Florence Henderson , John]
- Ice Cream Days [Jennifer Hall]
- Says My Heart [The Andrews Sisters]
- Roses(Tabata Remix) [Kangaroo]
- I Used To Be Color Blind [Anita O’Day]
- Ebb Tide [Roy Hamilton]
- Lo Siento [Javier Rosas Y Su Artille]
- I Saw Her Standing There [Marty Murray]
- 喜碧夫人时间 [S.H.E]
- Comício Do Mato [Luiz Gonzaga]
- Le grand amour [Alain Delorme]
- Think [Aretha Franklin]
- Northern Light(Candlelight Version) [Basshunter]
- (25 MBC ) []
- 幸せにしかしねーから [氣志團]
- If I Don’t Care [Brenda Lee]
- Thirteen Men [Ann-Margret]
- Nuestro Juramento [Banda de Mariachis]
- Houston (In the Style of Dean Martin)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- In the Jailhouse Now (In the Style of Johnny Cash)(Demo Vocal Version) [ProSource Karaoke]
- I’ve Been Working On The Railroad [The Hit Crew]
- Heartbeat [Lydia&The Melody Strings]
- Love Is Here to Stay [Nat King Cole]
- Paris je t’aime d’amour [Maurice Chevalier]
- Mandalay [The Four Jacks]
- 笛子独奏(泛龙舟) [轻音乐]
- 傻了疼了懂了 [左亦]
- 冰的啦(Remix) [吴克群&猪哥亮]
- 第2320集_吞噬火焰的好处 [祁桑]