《Papsopwinterwaternat》歌词

[00:00:00] Papsopwinterwaternat - Kurt Darren
[00:00:00] Written by:Hugo Ludik/Willie van der Merwe
[00:00:27] Jy
[00:00:28] Ek
[00:00:29] Ons
[00:00:32] Al die koue gesprekke en koffie voor die kaggel vuur
[00:00:37] Laat my hart soos n byekorf gons
[00:00:42] As jou woorde my insluk en toevou tot in die oggend uur
[00:00:48] Al die vreugde wat jy is kyk die liefde in my mis
[00:00:53] Jy's die rots waaroor ek myself breek
[00:00:58] Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
[00:01:05] Lag lag in die re n sal dans en my langer
[00:01:09] Laat dink ek het n kans winterkoningin prinses
[00:01:13] Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
[00:01:16] Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
[00:01:25] Ek dink aan jou met jou o so blou
[00:01:31] Is jy die mooiste vrou in die hele wes kaap
[00:01:35] En ek wonder nou of 'n engel so onskuldig lyk soos jy as jy slaap
[00:01:46] In 'n tas pak ek die hoop dat jou hart myne raak sal loop
[00:01:51] Jy's die rots waaroor ek myself breek
[00:01:56] Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
[00:02:03] Lag lag in die re n sal dans en my langer laat
[00:02:07] Dink ek het n kans winterkoningin prinses
[00:02:11] Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
[00:02:13] Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
[00:02:18] Meer as alles
[00:02:20] Meer as alles
[00:02:20] Meer as alles wil ek met jou deel
[00:02:24] Oh ho oh hooh ho oh ho
[00:02:28] Meer as alles
[00:02:29] Meer as alles
[00:02:30] Meer as alles wil ek met jou deel
[00:02:34] Oh ho oh ho
[00:02:36] 'N bietjie van jou is net te veel
[00:02:40] Jy's my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
[00:02:46] Lag lag in die re n sal dans en my langer laat
[00:02:51] Dink ek het n kans winterkoningin prinses
[00:02:54] Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
[00:02:58] Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
[00:03:01] Papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
[00:03:06] Lag lag in die re n sal dans en my langer laat
[00:03:11] Dink ek het n kans winterkoningin prinses
[00:03:14] Jy dink ek is net een van die res 'n bietjie
[00:03:17] Van jou is net te veel ek wil meer as alles met jou deel
[00:03:22] Jy was my papsopwinterwaternat rooikop groenoog meisie wat
[00:03:30] My kon breek met een glimlag nou wag ek maar vir n somersdag
您可能还喜欢歌手Kurt Darren的歌曲:
随机推荐歌词:
- She Drives Me Crazy [Flying Pickets]
- How Low Can You Go [Ludacris&Shawnna]
- 诀别 [童安格]
- Heaven Laughs [The Hooters]
- What If It All Means Something [Chantal Kreviazuk]
- Merry Christmas Baby [Chuck Berry]
- 秋天多么美 [广州市少年艺术中心]
- 27白头翁精品叫声加长版 [网络歌手]
- U [E7]
- Kiss On My List(Bossa Version) [Marcela Mangabeira]
- Noche de Ronda [Cauby Peixoto]
- Midnight Mirage [Jennifer Rush]
- Je ne sais pas(Orchestral Version) [Laura Léda]
- Do My Thing(Explicit) [Busta Rhymes]
- Head, Shoulders, Knees and Toes [Pacific Entertainment]
- Jaloux [Michel Delpech]
- Spoon Me [Elliphant&Skrillex]
- It’s Just Our Lives [(Illinit)&Optical Eyez XL]
- Amore Mio [Anna-Maria Zimmermann]
- LA TESTA GIRA [Club Dogo]
- 恨绵绵 [关正杰]
- O Barquino [Brazil Beat]
- Kinda Lonesome [Maxine Sullivan]
- Funny Way Of Laughin’(Live Version) [Burl Ives]
- 人类价值 [简迷离]
- Santa Claus Is Comin’ To Town [Frank Sinatra]
- 没关系我还有你 [音乐走廊&歌一生]
- 志在宝岛创新业 [梦之旅演唱组合]
- 鱼的泪珠 [龙思平]
- NGワード~キミガスキ~ [アイドルカレッジ]
- Little Star [The Elegants]
- Tu [Los Italianissimos]
- Magia em teu olhar [Némanus]
- Lazy Afternoon [Marlene Dietrich]
- Early in the Mornin’ [Ray Charles]
- 不要让我在黑夜里哭泣(DJ版) [刘继业]
- 能不能留住你(修复版) [陈思安]
- 再见冬季 [艾尔西]
- 酸溜溜的滋味 [李一帆]