《Hartswater》歌词

[00:00:01] Hartswater - Robbie Wessels
[00:00:07] Met pleister en berband plak
[00:00:10] En fix ons al ons
[00:00:11] Wonde
[00:00:12] Met antibiotika maak ons alles reg
[00:00:16] Ons gooi dettol in die water
[00:00:18] En ontsmet dan al die kieme
[00:00:20] Vitamiene b kompleks sort
[00:00:22] Ons uit oornag
[00:00:24] Maar hoe plak mens n pleister
[00:00:26] In die diepste koudste duister
[00:00:28] Hoe plak mens n pleister
[00:00:29] Op n hart
[00:00:31] Is daar spesiale kruie
[00:00:34] Vir die siel se diepste
[00:00:36] Iets behalwe rooiwyn vir die pyn
[00:00:40] Want ek dink dit was
[00:00:41] So kwart voor elf
[00:00:42] Toe ek weer in my hart gaan delf
[00:00:44] En sien jy's nie meer daar nie
[00:00:46] Jy's vervang
[00:00:50] Ek is terug by die begin streep
[00:00:52] Op n plaasmeisie verlief
[00:00:54] Liewe jesus ek vra mooi
[00:00:56] Help my asseblief
[00:00:57] Daar is nog trane in my hande
[00:01:00] Nog skade in my lande
[00:01:02] Ek's verlief
[00:01:03] Ek weet ek is verlief
[00:01:08] Hartswater was vir
[00:01:10] Niemand so soet nie
[00:01:12] Soos vir my op die
[00:01:13] Teerpad om vir jou te kom
[00:01:14] Groet nie
[00:01:16] Hartswater was vir niemand
[00:01:18] So soet nie
[00:01:20] Soos vir my op die grondpad
[00:01:21] Om jou weer te
[00:01:22] Ontmoet nie
[00:01:32] Tussen hoenders en
[00:01:32] Bramaanbeeste en stroopsoet
[00:01:34] Waatlemoene
[00:01:36] Droom ek saans van jou
[00:01:38] As die wind waai en dit
[00:01:39] Reen
[00:01:40] Dan verdrink ek in jou
[00:01:41] Skrefies oe jou sagte sagte
[00:01:42] Soene
[00:01:44] En dan wonder ek waantoe is jy heen
[00:01:48] Dan droom ek hoe ek luister
[00:01:50] As jy saggies vir my
[00:01:51] Fluister
[00:01:52] Kom ek plak n pleister op jou hart
[00:01:55] Ek is die spesiale kruie
[00:01:58] Vir jou siel se diepste snye
[00:02:00] Die rooiwyn sonder kopseer vir jou pyn
[00:02:04] Maar dis lankal verby kwart voor elf
[00:02:06] Toe ek weer in my hart gaan delf
[00:02:08] Geluk le nie by jou nie maar by my
[00:02:14] Ek is terug by die begin streep
[00:02:16] Op n plaasmeisie verlief
[00:02:18] Liewe jesus ek vra mooi
[00:02:20] Help my asseblief
[00:02:21] Daar is nog trane in my hande
[00:02:24] Nog skade in my lande
[00:02:26] Ek's verlief
[00:02:27] Ek weet ek is verlief
[00:02:32] Hartswater was vir
[00:02:34] Niemand so soet nie
[00:02:36] Soos vir my op die
[00:02:37] Teerpad om vir jou te kom
[00:02:38] Groet nie
[00:02:40] Hartswater was vir niemand
[00:02:42] So soet nie
[00:02:44] Soos vir my op die grondpad
[00:02:45] Om jou weer te
[00:02:46] Ontmoet nie
[00:02:48] Hartswater was vir
[00:02:49] Niemand so soet nie
[00:02:52] Soos vir my op die
[00:02:53] Teerpad om vir jou te kom
[00:02:54] Groet nie
[00:02:56] Hartswater was vir niemand
[00:02:58] So soet nie
[00:03:00] Soos vir my op die grondpad
[00:03:01] Om jou weer te
[00:03:03] Ontmoet nie
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 夜深(国语版) [张学友]
- Hold [KRS-One]
- Three Little Birds-Three Little Birds Dub Version [Bob Marley and The Wailer]
- Loving Strangers [Jocelyn Pook]
- Summer Fling, Don’t Mean a Thing [New Found Glory]
- Old Man [Neil Young]
- Vecchia Balera [Sergio Endrigo]
- She Knows Why [Johnny Horton]
- Somebody Else (合唱 Tiffany M [Erok]
- No Regrets - Craze & Hoax Remix [Dappy]
- Fever [Dion]
- Chasing The Sun (Levels House Extended Instrumental) [The Needed]
- In the Name of Love [Saint Of Sin]
- Sister Golden Hair [Hit Co. Masters]
- Rings of Gold [The Hit Crew]
- Don’t Want To Miss A Thing [The Magic Makers]
- I’d Come for You (Karaoke Version) [SBI Audio Karaoke]
- Robo Hormiga(Album Version) [Chancho en Piedra]
- 啊!泉城 [郑绪岚]
- I’m OK [Christina Aguilera]
- Vinegar & Salt(Live) [Hooverphonic]
- Sag jetzt nichts [Edo Zanki]
- Good Morning Blues [Ella Fitzgerald]
- Hell Nep Avenue(Remaster) [Francis Cabrel]
- Titanium(Mmix) [Alia Ward]
- I’m A Man [Fabian]
- White Christmas [Pat Boone]
- Shotgun(Originally Performed By Yellow Claw & Rochelle Karaoke Vocal Ver) [UPH Karaoke]
- 双剑合璧 [玄鸟传说]
- What Would I Do Without You [Ray Charles]
- Despacito中文版-慢慢来 [冯提莫]
- Fools Cry(Extended Version) [Fancy]
- My Heart Is In Your Hands [Fats Domino]
- The Birth of the Blues [Bobby Rydell]
- 风铃 [华语群星]
- 破木吉他 [陈宇]
- 赌气 [甲子慧]
- I’ll Be Home For Christmas [The Platters]
- 幸运再次降临 [华语群星]
- 梦幻汶川 [阿斯根]
- 你的名字 [阎维文]