《Halley se Komeet》歌词

[00:00:01] Halley se Komeet - Robbie Wessels
[00:00:02] Written by:Robbie Wessels
[00:00:10] As ek net meer kon droom
[00:00:15] Van die wind in die takke van die ou wilgerboom op die plaas
[00:00:26] Ek sal alles verruil om weer sondag na kerk saam met remi te huil vir oulaas
[00:00:41] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:00:44] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:00:47] Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
[00:00:51] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[00:00:54] Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:00:58] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:01:01] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:01:05] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[00:01:10] Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
[00:01:17] Smelt vir ons kaas in die pan
[00:01:24] Vertel vir my weer hoe kry heidi so seer
[00:01:31] En waar kom tautau vandaan
[00:01:39] As ek net weer kan glo
[00:01:44] Soos 'n kind kan vertrou
[00:01:47] Daar is engele daarbo wat ons bless
[00:01:55] As ek net weer kan kyk
[00:02:00] Hoe die vlei begin loop en hoe jou mielies weer mooi lyk John west
[00:02:10] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:02:13] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:02:17] Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
[00:02:20] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[00:02:24] Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:02:27] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:02:31] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:02:34] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[00:02:39] Is remi se apie dan dood
[00:02:46] Of speel hy nogsteeds toneel
[00:02:52] Pa is nonna al terug
[00:02:56] Is dit reën in die lug
[00:03:00] Of het ek myself weer verbeel
[00:03:10] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:03:13] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:03:16] Soos 'n kindjie na 'n kinderbybel prentjie kyk
[00:03:20] Wil ek vir oulaas weer die stofreën op die grondpad ruik
[00:03:23] Kan pinochio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:03:27] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:03:31] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:03:34] Ek wens die reën wil weer die grondpad op die plaas verspoel
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 荡漾 [许美静]
- 蝴蝶的眼泪 [张振宇]
- 该有多好啊(Final Fantasy-X O.S.T) [李秀英]
- Chanson Pour Une Fan [Vronique Sanson]
- The Man Who Left His Past [Maria Solheim]
- 神凤(粤语) [徐小凤]
- Tell Me ’Bout It [Joss Stone]
- 继续谈情 [胡琳]
- 宝时捷摩托车卡宴发动机声音 [网络歌手]
- 丝绸之路 [章磊]
- Slam [Angel Du$t]
- Lazy Bones [Paul Robeson]
- Ma Pomme [Maurice Chevalier]
- Stompa [Sera Riser]
- Handel: Messiah, HWV 56 / Pt. 2 - No. 27 ”Thy Rebuke Hath Broken His Heart” [Stuart Burrows&London Phi]
- 不要停 [菲儿]
- 和你一起一起 [小眼先森&阿施小姐]
- De Verdad Que La Quiero [Andy and Lucas]
- Love Came Down at Christmas [Shawn Colvin]
- Give Me One More Chance [Derrick Monasterio]
- The Caissons Go Rolling Along [Kidsongs&Public Domain Ad]
- You and Tequila [Modern Country Heroes]
- Ieri come adesso [Sal Da Vinci]
- La fleur bleue contondante [Boby Lapointe]
- 烟花再美一瞬间 [MC虞轩]
- Holiday [Machito]
- Very Last Day [&Peter, Paul & Mary]
- No lo Puedo Callar [Grupo Conspiracion]
- This Magic Moment [Drifters]
- 你就不要想起我 [周智臻]
- 爱的思念 [伟伟]
- Timeless(Original Mix) [Sonny Zamolo]
- Ti-Pi-Tin [The Andrew Sisters]
- 远处的歌声 / 请你给我一个微笑 [秦永]
- 相见欢 [原野三重唱&蝴蝶夫人]
- Deixa [Vinicius De Moraes]
- But Beautiful [Danny Thomas]
- 半酬江山半酬情 [Babystop_山竹]
- Close to Cathy [Mike Clifford]
- Night Fever [Disco Fever]
- I Wished On The Moon [Billie Holiday]