《Halley se Komeet》歌词

[00:00:01] Halley se Komeet - Robbie Wessels
[00:00:02] Written by:Robbie Wessels
[00:00:11] As ek net meer kan droom
[00:00:16] Van die wind in die takke
[00:00:18] Van die ou wilgerboom op die plaas
[00:00:26] Ek sal alles verruil om weer sondag na kerk
[00:00:33] Saam met remi te huil vir oulaas
[00:00:41] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:00:44] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:00:48] Soos n kindjie na n kinderbybel prentjie kyk
[00:00:51] Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
[00:00:55] Kan pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:00:59] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:01:02] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:01:05] Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[00:01:10] Mamma kook vir ons bokmelk vanaand
[00:01:17] Smelt vir ons kaas in die pan
[00:01:24] Vertel vir my weer hoe kry heidi so seer
[00:01:31] En waar kom tautau vandaan
[00:01:40] As ek net weer kan glo
[00:01:45] Soos n kind kan vertrou
[00:01:47] Daar is engele daar bo wat ons bless
[00:01:55] As ek net weer kan kyk
[00:02:00] Hoe die vlei begin loop
[00:02:02] En hoe jou mielies weer mooi lyk john west
[00:02:10] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:02:14] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:02:17] Soos n kindjie na n kinderbybel prentjie kyk
[00:02:21] Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
[00:02:24] Kan pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:02:27] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:02:31] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:02:34] Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel
[00:02:40] Is remi se apie dan dood
[00:02:47] Of speel hy nogsteed toneel
[00:02:53] Pa is nonna al terug
[00:02:57] Is dit reen in die lug
[00:03:00] Of het ek myself weer verbeel
[00:03:10] Ek wens ek sien weer vir die eerste keer die suiderkruis
[00:03:14] Ek wens my oupa kan weer halley se komeet uitwys
[00:03:17] Soos n kindjie na n kinderbybel prentjie kyk
[00:03:20] Wil ek vir oulaas weer die stofreen op die grondpad ruik
[00:03:24] Kan pinocchio asseblief nou uit daai walvis klim
[00:03:27] As heidi se oupa net sy snor wil trim
[00:03:31] Ek wens ek kan neels holgerson laat beter voel
[00:03:34] Ek wens die reen wil weer die grondpad op die plaas verspoel
您可能还喜欢歌手Robbie Wessels的歌曲:
随机推荐歌词:
- 点燃你心 [草蜢]
- Mermaid [Doriko&初音ミク]
- You Should’ve Told Me [Kelly Price]
- It’s the Falling in Love [Michael Jackson]
- Tell Me Again (Homerun Album Version) [Geoff Moore]
- Nani [Art Popular]
- Truly Madly Deeply(Australian Version) [Savage Garden]
- Otan Aggeli Klene (Angel) [Helena Paparizou]
- A Feeling(Tuneboy Remix) [The Raiders]
- Hel [Jelle Cleymans]
- THERE MUST BE AN ANGEL(Remix) [DJ Space’C]
- Un Día Llegará [Josh Groban]
- Das Spiel mit Der LIebe [Udo Jürgens]
- Terraplane Blues [Robert Johnson]
- Hold My Hand [Nat King Cole]
- Nadie [La Mafia]
- Je Te Promets [Zaho]
- Lover Come Back To Me [Stan Getz Quintet]
- It’s Aw’rite [Rufus Thomas]
- Holding On(B-Case Remix Radio Edit) [Mr.Da-Nos&Nico Santos]
- Agur Jaunak [The Kelly Family]
- Pony Blues [Charley Patton]
- Roma un grande impero [Rainbow Cartoon]
- Everything Is Magical [Jeremy Messersmith]
- La prima cosa bella [Nicola Di Bari]
- 或许走散了 [猫猫&是晚安君啊]
- Twilight Time [The Platters]
- Brava [Vasco Rossi]
- Let It Be Me [Dave Edmunds]
- 传奇李家拳 [刘罡]
- Love Letters [Bobby Rydell]
- Don’t Stop the Party (In the Style of Pitbull and Tjr)(Karaoke Version) [Ameritz - Karaoke]
- In the Air Tonight [James Farrelli]
- (Shake, Shake, Shake) Shake Your Booty [The Trammps]
- Better Me Better You(Acoustic) [Clara Mae&Jake Miller]
- Kiss on My List(Live)(Live) [Daryl Hall&John Oates]
- Too Much Monkey Business [Chuck Berry]
- Chtěl Bych Umět Napsat Baladu [Karel Zich]
- 告诉我任性的你 [吴许桂]
- Fascination [Julie London]
- Good Life(Album Version) [James Darren]
- Te Amo (Ti Amo) [Junco]