《Ek Kan Weer in Liefde Glo》歌词

[00:00:00] Ek Kan Weer in Liefde Glo - Heinz Winckler
[00:00:01] Jy maak dit so maklik om op te staan na al die seer
[00:00:09] Ek sien jou nou langs my jy was nog altyd daar gewees
[00:00:17] Gebreekte beloftes het my weer op my knie gedwing
[00:00:25] Verlore gebroke maar jy het weer die hoop terug gebring
[00:00:33] Jy't my geleer om weer te glo
[00:00:40] En ek ek kan weer in liefde glo
[00:00:47] Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
[00:00:59] Ek ek kan nou weer asem haal
[00:01:03] Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
[00:01:11] Ek kan weer in liefde glo
[00:01:15] Om my lê die skerwe en jy pak alles terug in plek
[00:01:23] Daar's niks meer verlore
[00:01:27] En nou voel alles weer perfek
[00:01:31] Jy't my geleer om weer te glo
[00:01:38] En ek ek kan weer in liefde glo
[00:01:45] Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
[00:01:57] Ek ek kan nou weer asem haal
[00:02:01] Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
[00:02:09] Ek kan weer in liefde glo
[00:02:12] Waar sal ons sonder liefde wees
[00:02:19] Jy't my geleer om weer te glo
[00:02:26] En ek ek kan weer in liefde glo
[00:02:33] Ek kan weer glo aan iets wat groter is as net ek en jy
[00:02:45] Ek ek kan nou weer asem haal
[00:02:49] Ek kan weer terug gaan na die dae toe ek myself kon wees
[00:02:57] Ek kan weer in liefde glo
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 不了情 [费玉清]
- Miss Mama [林志炫]
- Mediocre [Ximena Sarinana]
- 就是热 [陈治]
- White Lies [Lovehatehero]
- Well Alright [Babyface]
- 久遠ノ光 [吉岡亜衣加]
- 小阿信 [陆正信]
- 花 [谢启]
- La Vieja Maestra (”Que Frustracion”) [Sandro]
- Look on Yonder Wall [Elmore James]
- You Belong To Me [Gene Vincent]
- Silkie [Joan Baez]
- Love Don’t Love Nobody [James Brown]
- Work(Explicit) [M Milli]
- Dedicated To The One I Love — Karaoké Avec Chant Témoin — Rendu Célèbre Par Bitty McLean [Karaoke]
- Somebody in My Home [Howlin’ Wolf]
- I Won’t Let You Down [High School Music Band]
- Joo [Suellen Lima]
- 爱情囚徒 [五月]
- French Poodle [Woody Herman&Sam Butera]
- Girl On Fire [The Vocal Masters]
- Diamonds(Snake.E Remix) [Kaysha]
- Lys I Din Lejlighed [Rasmus Seebach]
- 旗开得胜 [张学友]
- Time to Say Goodbye [Mr FijiWiji&Direct&Aruna]
- I will miss you when you go [Johnny Cash]
- The Road(Effective Remix) [Flying Decibels]
- Teach me Tonight [Blossom Dearie]
- 潮音乐 Vol.29 吃货们的开胃音乐 [潮音乐胡子哥]
- 7/8 & 11/8 [Goran Bregovic]
- Maybe [Sarah Vaughan]
- Don’t (Feat. EK, Bola, Neal) (Prod. Neal) [MBA(Most Badass Asian)]
- 让我们同心合一吧 [伊祭]
- Dusk Till Dawn [J.Fla]
- Miúda(Psst Psst)(Radio Edit) [Némanus]
- Estoy de Vuelta [Matacos]
- Summersong [Roy Orbison]
- 男人不流泪 [金霖]
- The French Girl(Take 1) [Bob Dylan with The Band]
- 青春の輝き~I Need To Be In Love [平原綾香]
- 如梦 [河图]