《Jakarandakoningin》歌词

[00:00:00] Jakarandakoningin - Heinz Winckler
[00:00:01] Written by:Heinz Winckler
[00:00:19] Dis heerlike lente die winter 's verby
[00:00:24] Alles wat grys was het kleur begin kry
[00:00:29] Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:00:38] Helderberg groet deur die vliegtuig se ruit
[00:00:43] Daar's 'n wolkekombers en die son kom al uit
[00:00:47] En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:00:57] Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:01:05] Jakarandakoningin jy's my einde my begin
[00:01:14] Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
[00:01:24] Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
[00:01:33] Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
[00:01:44] Dis heerlike lente die hartseer 's verby
[00:01:49] Ek lees weer jou e mail jou woorde aan my
[00:01:53] En dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:02:03] Ek luister ons song en onthou die begin
[00:02:07] Die woorde die wysie en hoe jy dit sing
[00:02:12] Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:02:21] Dis amper so beautiful amper so beautiful soos jy
[00:02:30] Jakarandakoningin jy's my einde my begin
[00:02:39] Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
[00:02:49] Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
[00:02:58] Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
[00:03:09] Wonder werklik waar mona lisa staan eindelik by my
[00:03:16] Beautiful verby
[00:03:18] Blomme bloeisel mooi beautiful verby
[00:03:26] Jakarandakoningin jy's my einde my begin
[00:03:36] Ek kan heeldag van jou sing naby jou jakarandakoningin
[00:03:45] Jakarandakoningin jy's die een wat ek bemin
[00:03:54] Nou maak alles vir my sin naby jou jakarandakoningin
[00:04:04] Nou maak alles vir my sin naby jou
[00:04:08] Jakarandakoningin
您可能还喜欢歌手Heinz Winckler的歌曲:
随机推荐歌词:
- 爱的完结篇 [苏芮]
- 刺一般的你 [金时振]
- 游子吟 [成方圆]
- 草民 [浮克]
- Final Call [Shadows Fall]
- 周董的十二新作 [陈佳伦]
- Unchained Melody [The Righteous Brothers]
- Today’s The Day [Bels Boys]
- 气质高贵(Remix) [齐羽&珊爷]
- What Do You Mean?(Workout Mix) [D.J. Fit&Fresh]
- Take Me Away [New York Session Singers]
- Stronger(Workout Remix) [dB]
- 今宵、梦ノ中ヘ. [井口裕香]
- The Thing That Should Not Be [Metallica]
- Freaks Have More Fun [Dada Life]
- 放下所有放不下你 [敏敏]
- Burnin’ for You [Blue Oyster Cult]
- Love Of A Woman - Original [Horace Andy]
- Face to Face [All Hallows’ Eve&Scary So]
- Nobody’s Lonesome For Me [George Jones]
- I GOT A GUY [Ella Fitzgerald]
- Dixie Fried [Carl Perkins]
- Shy Guy [Diana King]
- Corazones Sensaciones [Kairo]
- 一生也在恋爱 [邝美云]
- Don’t Explain [Dinah Washington]
- 截拳道 [Southside Boyz Killa]
- Deixa Eu Cantar [Nana Caymmi]
- DECORATOR [初音ミク]
- June In January [Dean Martin]
- 舍不得你走 [邢立丽]
- 心结 [安哲熙]
- Kr. Pejuang Sejati [Mus Mulyadi]
- XXXL FUTURE [Jin DogGae]
- Pick Yourself Up [Fred Astaire]
- Everybody Loves Saturday Night(Live) [Second Line Jazzband]
- They Can’t Take That Away From Me [Ella Fitzgerald]
- Broken Car [Matisyahu&BROOKS STEWART ]